Soek Resultate - "CoGTA"
2019-11-05
Mnr. Michal Groenewald
Suid-Afrika se Grondwet bepaal dat die nasionale regering munisipaliteite moet help om hul funksies na behore uit te voer. Tog is munisipaliteite onder ANC-beheer in ʼn totale verknorsing wat wys dat die verantwoordelike departement nie in staat is om sy grondwetlike plig na te kom nie.
Die... Lees verder
2019-11-05
Die Redaksie
"Suid-Afrika se Grondwet bepaal dat die nasionale regering munisipaliteite moet help om hul funksies na behore uit te voer. Tog is munisipaliteite onder ANC-beheer in ʼn totale verknorsing wat wys dat die verantwoordelike departement nie in staat is om sy grondwetlike plig na te kom nie," sê... Lees verder
2019-11-19
Me. Amanda de Lange
Die besluit van die Wes-Randse distriksmunisipaliteit om die verskaffing van noodsaaklike brandbestrydingsdienste aan munisipaliteite oor te dra, sal bydra tot die verdere ineenstorting van die Mogale City-, Merafong- en Rand-Wes-plaaslike munisipaliteite.
Dit bewys die VF Plus se standpunt dat... Lees verder
2019-12-03
Dr Pieter Groenewald
Die minister van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (CoGTA), Nkosazana Dlamini Zuma, se ongeërgde houding op parlementêre vrae van die VF Plus oor ernstige aangeleenthede, is skokkend en ʼn ontduiking van haar wettige pligte teenoor die parlement en die mense van... Lees verder
2019-12-04
Mnr. Michal Groenewald
Die departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (CoGTA) wat onder meer verantwoordelik is vir munisipaliteite se funksionering, funksioneer self nie behoorlik nie, volgens dié departement se eie jaarverslag
Die ouditeur-generaal (OG) wou geen mening uitspreek oor... Lees verder
2019-12-06
Jaco Mulder
Die rooi ligte flikker vir demokrasie in Gauteng nadat die waarnemende speaker tydens die raadsvergadering Donderdag in die Tshwane-metro deur die ANC en EFF met geweld verhinder is om sy stoel in te neem.
Die gebeure het die tafel gedek vir die LUR vir samewerkende regering in Gauteng, mnr.... Lees verder
2020-03-03
Mnr. Michal Groenewald
‘n Voorlegging van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) aan die parlementêre portefeuljekomitee oor samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) het weereens die enorme omvang van staatskaping en korrupsie in plaaslike regerings beklemtoon.
Korrupsie-ondersoeke in verskeie... Lees verder
2020-03-05
Mnr. Michal Groenewald
ʼn Suksesvolle plaaslike regering is een met logiese benaderings en eenvoudige oplossings en die enigste werkbare wyse om dit te bereik, is deur desentralisering en om munisipaliteite nader aan die inwoners en belastingbetalers te bring.
Plaaslike regering se kernplig is om op te tree as... Lees verder
2020-04-03
Mnr. Werner Weber
Ingevolge die Covid 19-regulasies mag dienste nie opgeskort word in die geval van ‘n geskil tussen ʼn munisipaliteit, kragvoorsieners en inwoners tydens die inperkingsperiode nie.
In Bethal heers egter bykans ʼn totale gebrek aan diens. Rommel in die strate word nie gereeld gehaal nie en die... Lees verder
2020-04-20
Jaco Mulder
Die minister van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Nkosazana Dlamini-Zuma, het vandag met die wysiging van ‘n inpekingsregulasie die verkoop van warm kos of bereide voedsel tydens die inperkingstyd uitdruklik verbied en daardeur ‘n onwettige bepaling bloot... Lees verder