Soek Resultate - "CoGTA"

VF Plus verwelkom ingryping in Mogalakwena-munisipaliteit

2020-01-21
Marcelle Maritz

Die VF Plus in Limpopo verwelkom die besluit van Limpopo se LUR vir samewerkende regering, menslike nedersetting en tradisionele sake (Cogta), Basikopo Makamu, om die Mogalakwena-munisipaliteit onder administrasie te plaas.

Mogalakwena gaan swaar gebuk onder korrupsie, wanbesteding, bedrog en swak ... Lees verder


Skorsings: Gautengse LUR vir plaaslike regering tree buite sy magte op

2020-01-23
Jaco Mulder

Die Gautengse LUR vir plaaslike regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, tree buite orde op deur die voormalige speaker van die Johannesburgse metroraad, Vasco da Gama, en die speaker van die Tshwane-metroraad, Katlego Mathebe, vir ses maande sonder betaling te skors.

Maile ... Lees verder


Skorsings: Gautengse LUR vir plaaslike regering tree buite sy magte op

2020-01-23
Die Redaksie

"Die Gautengse LUR vir plaaslike regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, tree buite orde op deur die voormalige speaker van die Johannesburgse metroraad, Vasco da Gama, en die speaker van die Tshwane-metroraad, Katlego Mathebe, vir ses maande sonder betaling te skors,"... Lees verder


Krugersdorp en omgewing in waterkrisis weens wanbestuur

2020-01-30
Me. Amanda de Lange

Terwyl die hele Gauteng groot watertekorte ondervind, is Krugersdorp en omliggende dorpe wat as die grootste watervermorsers in die provinsie gereken word, in 'n waterkrisis gedompel weens jarelange wanbestuur.

Die Mogale City-plaaslike munisipaliteit kry sedert 2016 elke jaar 'n ongekwalifiseerde ... Lees verder


ANC in Mogale City sleep voete met aanstelling van nuwe burgemeester

2020-02-19
Tjaart Steenkamp

Die ANC-beheerde Mogale City-stadsraad in Krugersdorp se doelbewuste vertraging om ‘n vergadering te belê vir die verkiesing van ‘n nuwe burgemeester, is ‘n strategiese skuif om te verhoed dat opposisiepartye die leisels oorneem.

Burgemeester Patrick Lipudi is op 12... Lees verder


Toename in sinkgate aan die Wes-Rand ‘n tragedie wat wag om te gebeur

2020-02-21
Me. Amanda de Lange

Die onrusbarende toename in sinkgate aan die Wes-Rand is die voorspel tot ʼn tragedie wat wag om te gebeur.

Gedurende ʼn onlangse oorsigbesoek van die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee vir samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) aan die Wes-Rand, is aangedui dat die situasie oor... Lees verder


ANC-binnegevegte striem vooruitgang van Tshwane-metroraad en benadeel inwoners

2020-03-03
Mnr. Sakkie du Plooy

Die VF Plus is sterk gekant teen die optrede van raadslede in die Tshwane-metroraad wat weens politieke verdeeldheid telkens die raadsaal verlaat en raadslede wat hul pligte wil uitvoer, verhinder om dit te doen.

Die werksaamhede van die Tshwane-metroraad word gekortwiek deur... Lees verder


Speaker van Mogale City boelie opposisiepartye om ANC ter wille te wees

2020-03-10
Tjaart Steenkamp

Die VF Plus gaan die Gautengse premier, David Makhura en die LUR vir plaaslike regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, versoek om die prosedures wat gevolg is tydens die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift) se raadsvergadering van... Lees verder


Gauteng-provinsie gryp in na Eskom beslag lê op Emfuleni se roerende bates

2020-03-18
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus verwelkom die ingryping van die Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, by die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) na ‘n onderhandelingsvergadering tussen sukkelende... Lees verder


NUUTSTE INLIGTING

2020-07-05
Die Redaksie

Nuutste Inligting 5 Julie 2020 om 00:00

Suid-Afrika:
- Aantal bevestigde gevalle: 196750
( Gestyg met 8773 sedert 04/7)
-Aantal bevestigde sterftes: 3199
( Gestyg met 173 sedert 04/7)
- Aantal herstel: 93315
(Gestyg met 2088 sedert 04/7)
-Aantal toetse afgehandel: 1,830,161
( Gestyg met 38083 sedert 04/7)

... Lees verder

« 1 2 ... 7 8 9 10 11 »