Soek Resultate - "CoGTA"

Begrotingsposdebat in Gautengse wetgewer: Samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA) - Munisipale wanbestuur sal enige drome vir ontwikkeling in Gauteng kelder

2019-07-26
Me. Amanda de Lange

Die Gautengse premier, David Makhura, se droom van mega-stede sal ‘n hersenskim bly solank as wat die provinsiale regering die wanbestuur van munisipaliteite sienderoë ignoreer. Die distriksmunisipaliteite van Sedibeng en die Wes Rand is in hierdie opsig die grootste sondaars.

Die idee... Lees verder


Soweto skuld Eskom R17 miljard – helfte van die land se skuld

2019-09-26
Me. Amanda de Lange

Die wanbetalingskultuur van elektrisiteitsverbruikers in Soweto is seker die grootste oorsaak dat Eskom feitlik op sy knieë gedwing is.

Luidens ʼn verslag van die Gautengse departement van samewerkende regering en tradisionele sake (CoGTA) wat aan die Gauteng-wetgewer se CoGTA-komitee... Lees verder


Vaaldriehoek-rioolkrisis kan suksesvol opgelos word

2019-10-26
Me. Amanda de Lange

‘n VF Plus-afvaardiging het vandeesweek met verskeie kundiges en sakelui vergader om alternatiewe oplossings te bespreek vir die Vaal-rioolkrisis. 

Hierdie belangegroep het ook na oplossings gesoek om die Emfuleni-munisipaliteit, waar die rioolkrisis buite beheer is, te help met... Lees verder


Waghond oor munisipaliteite funksioneer self nie

2019-12-04
Die Redaksie

"Die departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (CoGTA) wat onder meer verantwoordelik is vir munisipaliteite se funksionering, funksioneer self nie behoorlik nie, volgens dié departement se eie jaarverslag," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en... Lees verder


Rooi ligte flikker vir demokrasie na Gautengse LUR vir CoGTA die Tshwane-metro onder administrasie plaas

2019-12-06
Die Redaksie

"Die rooi ligte flikker vir demokrasie in Gauteng nadat die waarnemende speaker tydens die raadsvergadering Donderdag in die Tshwane-metro deur die ANC en EFF met geweld verhinder is om sy stoel in te neem," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en provinsiale leier van Gauteng.

"Die gebeure het die... Lees verder


Gautengse LUR vir Cogta se appèl teen beslissing van Tshwane-administrasie is ‘n desperate poging tot die ondermyning van ‘n demokraties verkose koalisieregering

2020-05-07
Die Redaksie

"Die VF Plus beskou die appèl wat die provinsiale ANC-regering in Gauteng gaan instel teen die tersydestelling van die administrasieproses van die Tshwane-metro, as niks anders nie as 'n desperate poging om die mag in die metro op 'n ondemokratiese wyse te bekom," sê adv. Anton... Lees verder


Gauteng-provinsie stel weer ‘n omstrede administrateur vir Emfuleni aan

2020-06-17
Me. Amanda de Lange

Die ANC se kader-ontplooiing in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) hou niks goeds in vir die munisipaliteit wat reeds gebuk gaan onder groot rioolprobleme, kragtekorte en feitlik geen dienslewering aan inwoners nie.

Die aanstelling van ... Lees verder


Van die politieke tafel af - Mogale City

2017-01-27
Me. Amanda de Lange

Terwyl inwoners van Mogale City/Krugersdorp ongeduldig wonder waarom gras nog nie gesny word nie, waarom probleme met die munisipale rekeninge voortsleep en ander dienslewering nog nie op dreef is nie, is die veelpartyregering druk besig om aanslag na aanslag van die vorige ANC-regering om die... Lees verder


LUR moet verantwoordelikheid aanvaar vir die Charlotte Maxeke Hospitaal-tragedie

2017-03-06
Philip van Staden

Die VF Plus in Gauteng het aangedui dat die LUR vir Infrastruktuur en Ontwikkeling, Jacob Mamabolo, verantwoordelikheid moet aanvaar vir die ineenstorting van die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg se dak verlede week.

Volgens mediaberigte die afgelope naweek, het personeel by die... Lees verder


VF Plus takel Paul Mashatile oor ANC wat VF Plus-raadslede in Gauteng dreig en aanrand

2017-03-15
Philip van Staden

Die VF Plus het gister, tydens 'n sitting van die Gautengse wetgewer, die LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA), Paul Mashatile, getakel oor die aanranding en dreigemente teen VF Plus-raadslede in die Johannesburgse metro en Mogale City/Krugersdorp.

Die VF Plus se LPW van... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 10 11 »