Soek Resultate - "CoGTA"

Wanbestuur van Vrystaatse munisipaliteite ʼn groter krisis as staatskaping

2018-02-01
Die Redaksie

Die voortdurende verval van Vrystaatste munisipaliteite, insluitende dié wat al vir ʼn geruime tyd onder provinsiale administrasie is, is duidend daarop dat die Vrystaat ʼn sinkende skip onder die ANC-regering is wat op ʼn onvolhoubare koers voortstu en dit is duidelik dat die ANC-regering se... Lees verder


Ntombela mag nie provinsie soos COGTA bestuur nie

2018-03-14
Tammy Breedt

Die aankondiging dat me. Sisi Ntombela, huidige LUR van samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA) en voormalige LUR van maatskaplike ontwikkeling in die provinsie die aangewese premierskandidaat vir die Vrystaat in Ace Magashule se plek is, word met omsigtigheid ontvang.

Enige kandidaat... Lees verder


Ntombela mag nie provinsie soos COGTA bestuur nie

2018-03-14
Die Redaksie

Die aankondiging dat Sisi Ntombela, huidige LUR van samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA) en voormalige LUR van maatskaplike ontwikkeling in die provinsie die aangewese premierskandidaat vir die Vrystaat in Ace Magashule se plek is, word met omsigtigheid ontvang. 

"Enige... Lees verder


Tarlton-grondeienaars skop vas teen onwettige behuisingsontwikkeling

2018-06-19
Jaco Mulder

Meer as 100 ontstoke grondeienaars en inwoners van Tarlton (Krugersdorp) aan die Wes-Rand het vanoggend voor die konstruksiewerf van die Brickvale-ontwikkeling byeengekom om hul misnoeë te kenne te gee teen die bou van meer as 6000 huise.

Die grondeienaars wat deur die VF Plus-leier vir... Lees verder


Tarlton-grondeienaars skop vas teen onwettige behuisingsontwikkeling

2018-06-19
Die Redaksie

Meer as 100 ontstoke grondeienaars en inwoners van Tarlton (Krugersdorp) aan die Wes-Rand het vanoggend voor die konstruksiewerf van die Brickvale-ontwikkeling byeengekom om hul misnoeë te kenne te gee teen die bou van meer as 6000 huise.

Die grondeienaars wat deur die VF Plus-leier vir... Lees verder


VF Plus-vroue uitgesluit uit opleiding van vyftig raadslede in Gauteng

2018-07-04
Philip van Staden

Vroulike raadslede van die VF Plus is uitgesluit uit die opleiding van vyftig vroue-raadslede van munisipaliteite regoor Gauteng wat die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (CoGTA) van dié provinsie vroeër vanjaar aangebied het teen ʼn bedrag van R682 110.

Die... Lees verder


VF Plus begin veldtog teen omstrede Mogale City-stadsraad

2018-08-17
Die Redaksie

Die VF Plus gaan ‘n dringende versoekskrif rig aan die nasionale minister vir samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), dr. Zweli Mkhize, om onmiddellik in te gryp in die  beheer en bestuur van die Mogale City-munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift).

 Die ... Lees verder


Gauteng: Aanpassingsbegroting is vol waarskuwings en teenstrydighede, maar bied geen oplossings nie

2018-11-15
Philip van Staden

Die LUR vir finansies in Gauteng, me. Barbara Creecy, se aanpassingsbegroting vir 2018 wat vandag in die wetgewer ter tafel gelê is, is deurtrek van waarskuwings en teenstrydighede, maar bevat geen werkbare, oplosbare plan om Gauteng se munisipaliteite van algehele ondergang te red nie.

Die... Lees verder


Gauteng: Aanpassingsbegroting is vol waarskuwings en teenstrydighede, maar bied geen oplossings nie

2018-11-15
Die Redaksie

"Die LUR vir finansies in Gauteng, Barbara Creecy, se aanpassingsbegroting vir 2018 wat vandag in die wetgewer ter tafel gelê is, is deurtrek van waarskuwings en teenstrydighede, maar bevat geen werkbare, oplosbare plan om Gauteng se munisipaliteite van algehele ondergang te red nie,"... Lees verder


ANC in Johannesburg raak nou desperaat om beheer oor die metro te kry

2019-04-15
Mnr. Franco de Lange

Die veelparty-koalisie in Johannesburg, waarvan die VF Plus deel vorm, het die afgelope week besluit om die howe te nader nadat die ANC verskeie staatsinstansies soos die Openbare Beskermer (OB) misbruik het om ʼn seksie 106-ondersoek te gebruik om die Johannesburgse metro onder administrasie te... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 10 11 »