Soek Resultate - "CoGTA"

Nala: VF Plus versoek provinsiale ingryping

2020-07-03
Desmond Reed

Die Nala-plaaslike munisipaliteit (Bothaville en Wesselsbron) se munisipale openbare rekeningekomitee funksioneer nie en die munisipaliteit se finansies is deurspek van onreëlmatighede tot nadeel van die inwoners.

Van die onreëlmatige uitgawes sluit in die vervoer- en verblyfkoste van... Lees verder


Belastingbetalers het rede om ongelukkig te wees oor die aanwending van hul belastinggeld

2020-07-22
Mnr. Michal Groenewald

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede)

Geld opsigself maak nie saak nie. Die waarde lê opgesluit in die aanwending daarvan, en belastingbetalers het daarom rede om ontevrede te voel oor die wyse waarop hul... Lees verder


Vrystaat webbladdebakel: Wie lieg nou en wat nou?

2017-11-08
Wouter Wessels

Teenstrydige uitsprake, veranderende standpunte en ontkennings deur die Vrystaatse departemente van die premier en samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA) wys dat daar ʼn slang in die gras is met die omstrede ooreenkoms tussen die provinsiale regering en die Letlaka-mediagroep wat die... Lees verder


Vrystaat webbladdebakel: Wie lieg nou en wat nou?

2017-11-08
Wouter Wessels

Teenstrydige uitsprake, veranderende standpunte en ontkennings deur die Vrystaatse departemente van die premier en samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA) wys dat daar ʼn slang in die gras is met die omstrede ooreenkoms tussen die provinsiale regering en die Letlaka-mediagroep wat die... Lees verder


VF Plus begin veldtog teen omstrede Mogale City-stadsraad

2018-08-17
Jaco Mulder

Die VF Plus gaan ‘n dringende versoekskrif rig aan die nasionale minister vir samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), dr. Zweli Mkhize, om onmiddellik in te gryp in die beheer en bestuur van die Mogale City-munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift).

Die Mogale... Lees verder


Cogta erken politieke inmenging kniehalter munisipaliteite

2019-09-12
Mnr. Michal Groenewald

Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) erken dat politieke inmenging vordering kniehalter by munisipaliteite wat onder Artikel 139-administrasie geplaas is.

In ‘n voorlegging Donderdagoggend voor die nasionale raad van provinsies (NRP), het die adjunk-minister ... Lees verder


Cogta erken politieke inmenging kniehalter munisipaliteite

2019-09-12
Die Redaksie

"Die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) erken dat politieke inmenging vordering kniehalter by munisipaliteite wat onder Artikel 139-administrasie geplaas is," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van samewerkende regering.

"In ‘n... Lees verder


Honger kan Suid-Afrika se voorland wees weens regering se ongeërgdheid teenoor droogtehulp

2020-07-16
Die Redaksie

"Voedselsekerheid en die welstand van alle Suid-Afrikaners is veronderstel om die regering se hoofprioriteit te wees. Die aanpassingsbegroting van die departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta) spreek egter nie tot die huidige omstandighede van die land nie,"... Lees verder


Eskom sal meer toegewings moet maak om munisipaliteite se ligte aan te hou

2017-03-03
Wouter Wessels

Daar is min lig aan die einde van die tonnel,” het Wouter Wessels VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer, oor die geweldige krisis ten opsigte van uitstaande skuld aan Eskom gesê.

Alvorens enige afbetalingsmaatreëls of alternatiewe oorweeg word sal munisipaliteite eers die... Lees verder


Wanbestuur van Vrystaatse munisipaliteite ʼn groter krisis as staatskaping

2018-02-01
Tammy Breedt

Die voortdurende verval van Vrystaatste munisipaliteite, insluitende dié wat al vir ʼn geruime tyd onder provinsiale administrasie is, is duidend daarop dat die Vrystaat ʼn sinkende skip onder die ANC-regering is wat op ʼn onvolhoubare koers voortstu en dit is duidelik dat die ANC-regering se... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 10 11 »