Soek Resultate - "CoGTA"

Ekurhuleni-metroraad tree ongrondwetlik op deur alle besluitnemingsmagte aan die stadsbestuurder en burgemeester oor te dra

2020-05-12
Jennifer Glover

Die VF Plus het die Ekurhuleni-metroraad gemaan om gehoor te gee aan die Rampbestuurswet en om nie alle uitvoerende magte gedurende die staat van inperking aan die stadsbestuurder en burgemeester oor te dra nie.

In opdrag van die speaker van Ekurhuleni, Patricia Kumalo, is raadslede in kennis... Lees verder


Minister ontwykend oor munisipaliteite wat verkeerdelik permitte uitreik

2020-05-27
Mnr. Michal Groenewald

Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), Nkosazana Dlamini-Zuma, het vandag met die semi-virtuele parlementsitting ontwykend geantwoord op ʼn vraag oor die onsekerhede wat verskillende munisipaliteite skep met die verkeerdelike uitreik van permitte aan sakeondernemings en ... Lees verder


VF Plus vra Gauteng-regering om in te gryp by rioolstorting in Fochville

2020-06-16
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus het die Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, versoek om ondersoek in te stel na die voortdurende rioolstortings in Fochville en om maatreëls in te stel om die probleem op te los. Die dorp gaan reeds meer as ‘n jaar... Lees verder


VF Plus vra LUR om in te gryp by onwettige grondbesetting

2020-06-19
Kobus Hoffman

Die VF Plus het die Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, versoek om dringend in te gryp by ʼn onwettige grondbesettingaksie in die Emfuleni-munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging).

Sowat 400 onwettige... Lees verder


Wes-Rand-distriksmunisipaliteit wil verantwoordelikheid van brandbestrydingsdienste aan munisipaliteite oordra

2019-11-19
Me. Amanda de Lange

Die besluit van die Wes-Randse distriksmunisipaliteit om die verskaffing van noodsaaklike brandbestrydingsdienste aan munisipaliteite oor te dra, sal bydra tot die verdere ineenstorting van die Mogale City-, Merafong- en Rand-Wes-plaaslike munisipaliteite.

Dit bewys die VF Plus se standpunt dat... Lees verder


Debat in parlement: Desentralisering ‘n vereiste vir beter plaaslike regering

2020-03-05
Mnr. Michal Groenewald

ʼn Suksesvolle plaaslike regering is een met logiese benaderings en eenvoudige oplossings en die enigste werkbare wyse om dit te bereik, is deur desentralisering en om munisipaliteite nader aan die inwoners en belastingbetalers te bring.

Plaaslike regering se kernplig is om op te tree as... Lees verder


Mogale City-speaker belê spesiale raadsvergadering om salarisverhogings goed te keur terwyl behoeftiges honger ly

2020-05-06
Tjaart Steenkamp

Die VF Plus is geskok deur die optrede van die speaker van die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift), me. Noluthando Mangole, wat te midde van ʼn nasionale ramptoestand meer as 77 stadsraadslede en amptenare Donderdagoggend byeen wil bring om deel te neem aan ... Lees verder


Munisipaliteite moet fokus op herstrukturering en dissipline van oorlaaide personeelstrukture om effektiewe en betroubare dienslewering te verseker

2020-05-09
Mnr. Michal Groenewald

Gemeenskappe in Noordwes gaan reeds geruime tyd gebuk onder swak dienslewering en die verval van basiese infrastruktuur weens wanadministrasie en wydverspreide korrupsie

Hierdie situasie het reeds gelei tot gereelde voorvalle van gemeenskapsonrus wat verdere ontwrigting veroorsaak het en plaaslike ... Lees verder


Vinnig verslegtende maatskaplike situasie in Suid-Afrika neem ernstige afmetings aan

2020-05-21
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus is bekommerd oor die vinnig verslegtende sosio-ekonomiese situasie in Suid-Afrika. Die negatiewe impak van die Covid-19-inperkings op gemeenskappe regoor die land begin nou ernstige afmetings aanneem.

Die Covid-19-regulasies, asook die afwykende en soms onsinnige toepassing daarvan,... Lees verder


Vrystaat webbladdebakel: Wie lieg nou en wat nou?

2017-11-08
Wouter Wessels

Teenstrydige uitsprake, veranderende standpunte en ontkennings deur die Vrystaatse departemente van die premier en samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA) wys dat daar ʼn slang in die gras is met die omstrede ooreenkoms tussen die provinsiale regering en die Letlaka-mediagroep wat die... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 9 10 »