Soek Resultate - "CharlesBrough"

Mynhuis hof toe oor grondgrype in Westonaria

2019-10-22
Charles Brough

Die honderde onwettige plakkers wat die afgelope week hul intrek op myn- en private grond buite Westonaria geneem het, kan nie langer geduld word nie.

Die eerste grond wat langs die R28 beset is, behoort aan die myngroep Sibanye Gold en ‘n private eienaar.

Die besetters is gou van die grond ... Lees verder


Substasie in Randfontein tydens beurtkrag gevandaliseer

2020-02-18
Charles Brough

Die VF Plus gaan die Rand West-plaaslike munisipaliteit versoek om sekuriteitsmaatreëls rondom sleutelpunte soos substasies te verskerp nadat grootskaalse skade Sondagaand by ‘n substasie naby die Aranda-tekstielfabriek in Randfontein aangerig is.

Vandaliste het Sondagaand tydens... Lees verder


VF Plus vra Rand West-plaaslike munisipaliteit om nuwe sinkgat in Westonaria naby meenthuiskompleks te beveilig

2020-02-18
Charles Brough

Die VF Plus gaan die Rand West-plaaslike munisipaliteit vra om die gebied rondom die nuwe sinkgat in Westonaria met ‘n draadheining af te sper totdat rehabilitasiewerk afgehandel is. Die sinkgat het in Daviesstraat ingeval en vergroot daagliks.

Die sinkgat wat verlede week ingeval het, is... Lees verder


VF Plus versoek Rand West-munisipaliteit om begraafplase te onderhou

2020-03-19
Charles Brough

Die VF Plus het die Rand West-plaaslike munisipaliteit (Randfontein, Westonaria) versoek om dringend aandag te skenk aan die onderhoud van die Westonaria- en Greenhills-begraafplase ná die party oorval is met klagtes van bekommerde inwoners wat weens die terrein se toestand feitlik nie die... Lees verder


VF Plus besoek armes in Venterspost

2020-06-11
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus-raadslid in die Randwest-munisipaliteit, Charles Brough, en Amanda de Lange, lid van die Gautengse wetgewer, het vandeesweek saam met lede van nie-winsgewende organisasies en donateurs, ‘n behoeftebepaling onder inwoners van die behoeftige gemeenskap van Venterspost gedoen.

Die... Lees verder