Soek Resultate - "Burgemeester"

ANC in Mogale City sleep voete met aanstelling van nuwe burgemeester

2020-02-19
Tjaart Steenkamp

Die ANC-beheerde Mogale City-stadsraad in Krugersdorp se doelbewuste vertraging om ‘n vergadering te belê vir die verkiesing van ‘n nuwe burgemeester, is ‘n strategiese skuif om te verhoed dat opposisiepartye die leisels oorneem.

Burgemeester Patrick Lipudi is op 12... Lees verder


Matjhabeng-burgemeester geskors

2020-04-09
Armand Cloete

Die skorsing van die burgemeester van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit, Nkosinjani Speelman, moes lank reeds gebeur het.

Die VF Plus veroordeel die blatante rassisme van mnr Nkosinjani Speelman ten sterkste. Sy rassistiese verwysing na bruin mense is onaanvaarbaar en dra by tot... Lees verder


Matjhabeng: ANC stel partylede bo inwoners en dienslewering

2020-08-07
Susan Taljaard

Die VF Plus neem kennis dat die burgemeester van die Mathjabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom), Nkosinjani Speelman, se appèl geslaag het en dat hy in sy pos sal aanbly.

Speelman is vroeër skuldig bevind aan rassistiese... Lees verder


VF Plus verwelkom inhegtenisneming van die burgemeester van JB Marks-munisipaliteit

2020-10-23
Matthys van Tonder

Die VF Plus verwelkom die vervolging en inhegtenisneming van mnre. Kgotso Khumalo en Cyril Henry, onderskeidelik die burgemeester en ‘n senior direkteur in die JB Marks-plaaslike munisipaliteit.

Die Valke het hulle in hegtenis geneem en hulle het vanoggend voor die hof in Potchefstroom... Lees verder