2020-11-09
Dr Pieter Groenewald
Die ANC-regering kyk te lank reeds anderpad terwyl die EFF en sy leierskap uit hul pad gaan om rassekonflik in Suid-Afrika te veroorsaak. Vanoggend se gebeure by die Hoërskool Brackenfell was die jongste voorval waar gemoedere tot op ’n mespunt gedryf is.
Dit is onaanvaarbaar en ironies ... Lees verder
2020-11-09
Die Redaksie
"Die ANC-regering kyk te lank reeds anderpad terwyl die EFF en sy leierskap uit hul pad gaan om rassekonflik in Suid-Afrika te veroorsaak. Vanoggend se gebeure by die Hoërskool Brackenfell was die jongste voorval waar gemoedere tot op ’n mespunt gedryf is," sê dr. Pieter... Lees verder
2020-11-10
Dr Pieter Groenewald
Pres. Cyril Ramaphosa se uitlatings oor gebeure by die Hoërskool Brackenfell en in besonder sy opdrag dat beweerde rassisme by die skool voortspruitend uit ’n private partytjie van leerlinge “dringend” ondersoek moet word, is onaanvaarbaar.
Die president het onder meer... Lees verder
2020-11-10
Die Redaksie
"Pres. Cyril Ramaphosa se uitlatings oor gebeure by die Hoërskool Brackenfell en in besonder sy opdrag dat beweerde rassisme by die skool voortspruitend uit ’n private partytjie van leerlinge “dringend” ondersoek moet word, is onaanvaarbaar," sê dr. Pieter Groenewald,... Lees verder
2020-11-19
Dr Corné Mulder
Optogte soos dié wat die EFF vir Vrydag na die Hoërskool Brackenfell beplan, is ‘n totale minagting vir die grondwetlike regte van wetsgehoorsame mense wat nie daarmee vereenselwig nie.
Dit is kommerwekkend dat die EFF reeds deur ‘n amptelike party-twiet gedreig het om... Lees verder
2020-11-19
Die Redaksie
"Optogte soos dié wat die EFF vir Vrydag na die Hoërskool Brackenfell beplan, is ‘n totale minagting vir die grondwetlike regte van wetsgehoorsame mense wat nie daarmee vereenselwig nie," sê dr. Cornê Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.
"Dit is kommerwekkend dat die EFF... Lees verder
2020-11-20
Dr Corné Mulder
Die EFF het vanoggend gedoen wat die VF Plus voorsien het deur geen waarde te heg aan ‘n hofbevel of sy ooreenkoms met die polisie dat net ‘n honderd mense “vreedsaam” aan die optog na die Hoërskool Brackenfell mag deelneem nie.
Teen twaalfuur was daar volgens... Lees verder
2020-11-20
Die Redaksie
"Die EFF het vanoggend gedoen wat die VF Plus voorsien het deur geen waarde te heg aan ‘n hofbevel of sy ooreenkoms met die polisie dat net ‘n honderd mense “vreedsaam” aan die optog na die Hoërskool Brackenfell mag deelneem nie," sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder