Soek Resultate - "BillHarrington"

Nelson Mandelabaai-metro moet oplossings vind vir waterlekkasies

2020-02-18
Bill Harington

Die VF Plus het ʼn skrywe aan die Nelson Mandelabaai-metroraad (NMBM) se burgermeesterskomitee en munisipale bestuurder gerig oor waterlekkasies en in besonder een groot lekkasie wat sowat vier maande gelede reeds gerapporteer is aan die munisipaliteit se dienssentrum. Die VF Plus is van mening dat... Lees verder


VF Plus tree op as bemiddelaar oor afsaag van inheemse bome en plante in Nelson Mandelabaai

2021-02-03
Bill Harington

Nadat klagtes ontvang is van inheemse bome en plante wat afgesaag word in die omgewing van Port Elizabeth, het die VF Plus uitgereik na besorgde inwoners van ’n uitbreiding wat grens aan die Bakensrivier en wat deel uitmaak van die Bakensvallei-bewaringsgebied.

Die VF Plus het vasgestel dat... Lees verder


Nelson Mandelabaai-metro: Verbeter diens voor salarisse verhoog

2022-06-21
Bill Harington

Die VF Plus steun nie 'n salarisverhoging van 4,4% vir raadslede van ʼn metro soos Nelson Mandelabaai (NMBM) met uiters swak dienslewering nie.

Dié geld kan eerder aangewend word vir die instandhouding van die uitgediende waterpypleiding sodat raadslede kan wys hulle is ernstig oor... Lees verder


Belastingbetalers van Nelson Mandelabaai ly onder ANC se magsbeheptheid

2022-09-09
Bill Harington

Die VF Plus het vandag ʼn versoek by die Nelson Mandelabaai-metroraad (NMBM) se openbare rekeningekomitee ingedien om ʼn verslag van die stadsbestuurder, dr. Noxolo Nqwazi, aan te vra oor die bedrag wat die metro tot dusver aan die hofsake van die burgemeester, Eugene Johnson, bestee het.

Johnson... Lees verder


NMBM-rampbestuursplan moet aangepas word

2022-12-01
Bill Harington

Die VF Plus het tydens ʼn sitting van die Nelson Mandelabaai-metroraad (NMBM) se strategiese beplanningskomitee gevra dat die burgemeester, Retief Odendaal, dringend aandag moet skenk aan die metro se rampbestuursplanne om brande, soos wat tans woed, beter die hoof te kan bied.

Die NMBM het die... Lees verder


Protesaksie is nie oplossing vir diensleweringsprobleme of -eise

2023-01-27
Bill Harington

Dit is onaanvaarbaar dat inwoners van informele nedersettings in die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM), wat aandring op munisipale dienste, protesaksies as eerste uitweg gebruik.

Daar moet eerder in gesprek getree word met die metroraad om oplossings vir probleme en die mense se frustrasie te kry.

... Lees verder

VF Plus en koalisievennote van Nelson Mandelabaai vasbeslote om somber oudituitslag om te keer

2023-02-08
Bill Harington

Die VF Plus as deel van die Nelson Mandelabaai-metroraad (NMBM) se koalisieregering is reeds besig om sy strategiese regeringsplan in werking te stel om die metro se somber ouditverslag vir die 2021/2022-finansiële jaar om te keer.

Amptenare moet verantwoordelik gehou word vir swak... Lees verder