Soek Resultate - "BhekiCele"

Vuurwapen-amnestie skep verwarring

2020-06-02
Dr Pieter Groenewald

Verwarring heers oor die vroeëre uitlating van die minister van polisie, Bheki Cele, dat die amnestieperiode om onwettige vuurwapens in te handig, verleng sou word. Die bestaande amnestieperiode het op 31 Mei verstryk.

Dit moet duidelik gestel word dat die minister nie die bevoegdheid het om... Lees verder


Covid-19 kan nie langer as verskoning gebruik word vir gesloer met polisie se landelike beveiligingsplan nie

2020-08-19
Die Redaksie

Die minister van polisie, Bheki Cele, het in antwoord op ‘n mondelinge vraag van die VF Plus gesê die gevolge van die Covid-19-inperkingsregulasies het daartoe gelei dat daar nie vordering gemaak is met die polisie se landelike beveiligingsplan ten opsigte van die verbetering van... Lees verder


Polisie-ondersoek na oorsake van plaasmoord noodsaaklik

2020-09-09
Die Redaksie

Die besluit van die interministeriële komitee oor grondhervorming om die minister van polisie, Bheki Cele, te versoek om ’n volledige ondersoek te doen na die onderliggende oorsake vir plaasaanvalle en plaasmoord, is tydig en behoort so spoedig moontlik gedoen te word.

Adjunkpresident... Lees verder


Minister van polisie maak hom skuldig aan aanhitsing tot geweld teen boere

2020-09-22
Die Redaksie

"Die minister van polisie, Bheki Cele, se uitlatings dat boere nie moet kla as hulle seerkry nie, is niks anders nie as subtiele aanhitsing tot geweld ten boere. Dit is duidelik dat die minister kant kies en hy blaas op hierdie wyse geweld aan tussen boere en grondbesetters," sê dr. Pieter... Lees verder


Minister Cele moet sê of plaasmoordslagoffer verdien het om gemartel te word

2020-10-02
Jan van Niekerk

Die moord op ‘n plaasvoorman, Brendin Horner (21), is bewys dat die regering se landelike beveiligingsplan faal.

Horner is gisteraand gemartel en vermoor op die plaas De Rots naby Paul Roux in die Vrystaat.

Bheki Cele het onlangs die stelling gemaak dat ‘boere nie moet kla as hulle... Lees verder


Polisiediens wat geen DNS-monsters kan toets nie pleeg verraad teen mense van Suid-Afrika

2021-03-10
Die Redaksie

"Die erkenning van die minister van polisie, Bheki Cele, dat daar tans geen chemikalieë in enige polisie-laboratorium in die land is om DNS-monsters te kan toets nie, kom neer op verraad teen die publiek van Suid-Afrika," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Vir die minister om... Lees verder