Soek Resultate - "Beurtkrag"
2019-10-19
Dr. Wynand Boshoff
Die geïntegreerde energie-hulpbronplan wat gister bekend gestel is deur die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, is 'n groot stap in die regte rigting. Die energiemengsel wat die plan voorstel, dui op 'n aansienlike verhoging in die gebruik van wind-, son- en hidrokrag
Vir ... Lees verder
2020-01-13
Wouter Wessels
Die feit dat Eskom munisipaliteite aanraai om nou reeds hul skedules aan te pas om voorsiening te maak vir moontlike fase agt-beurtkrag, voorspel niks goed vir Suid-Afrika se ekonomie én vir 2020 wat beurtkrag aanbetref nie.
Dit is onaanvaarbaar dat meer nie gedoen word om totale... Lees verder
2020-02-18
Charles Brough
Die VF Plus gaan die Rand West-plaaslike munisipaliteit versoek om sekuriteitsmaatreëls rondom sleutelpunte soos substasies te verskerp nadat grootskaalse skade Sondagaand by ‘n substasie naby die Aranda-tekstielfabriek in Randfontein aangerig is.
Vandaliste het Sondagaand tydens... Lees verder
2020-07-09
Armand Cloete
Inwoners van die Masilonyana-plaaslike-munisipaliteit (Brandfort, Soutpan, Theunissen, Verkeerdevlei, Winburg) mag nie deur wanbetaling aan Eskom geraak word nie.
Die VF Plus eis dat die Vrystaatse LUR vir finansies, Gadija Brown sowel as die LUR vir samewerkende regering en tradisionele... Lees verder
2020-07-10
Phillip van der Merwe
In ‘n poging om die huidige elektrisiteitsvoorsieningsprobleem aan te spreek, is ‘n nuwe rondte samesprekings tussen Ngwathe en sy kragvoorsiener, Eskom, vir eerskomende Maandag geskeduleer. Intussen staar Parys se inwoners reuse probleme in die gesig met ‘n enorme verwagte koue... Lees verder
2020-07-21
Dr. Wynand Boshoff
(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van minerale hulpbronne en energie)
Die ekonomiese krisis wat deur die nasionale staat van inperking verdiep is, dwing die departement van minerale hulpbronne en energie om meer as vyftien persent van sy begroting (R1,5 miljard) te... Lees verder
2021-06-03
Jennifer Glover
Die VF Plus het die Ekurhuleni-metroraad se departement vir energie dringend versoek om antwoorde te verskaf oor die onaangekondigde kragonderbrekings wat tesame met geskeduleerde beurtkrag die metro lam lê.
Kragonderbrekings wat nie deel is van Eskom se beurtkragskedule nie, vind sedert... Lees verder
2021-10-26
Dr. Wynand Boshoff
Die huidige vlaag van beurtkrag laat opnuut die vraag ontstaan of die ANC oor die energie beskik om Suid-Afrika die toekoms in te neem.
Om Suid-Afrika met al sy verskeidenheid as 'n gesentraliseerde eenheidstaat te regeer, verg nie alleen leierskap met energie nie, maar ook die soort energie wat... Lees verder
2021-10-28
Dr Pieter Groenewald
President Cyril Ramaphosa moet die volle verantwoordelikheid aanvaar vir die jongste Eskom-fiasko wat die land opnuut in ʼn donker beurtkragkrisis gedompel het.
Pres. Ramaphosa is in Desember 2014 aangestel as voorsitter van ʼn spesiale Eskom-regrukkomitee bekend as die Eskom-oorlogkamer om Eskom... Lees verder
2021-11-09
Dr Pieter Groenewald
Suid-Afrika se kragkrisis is duidelik die direkte gevolg van kraglewering aan buurstate soos Zambië en Zimbabwe ten koste van Suid-Afrika, korrupsie onder die vaandel van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en onbevoegde amptenare wat die gevolg van regstellende aksie (RA) is.
André de... Lees verder