Soek Resultate - "Beurtkrag"
2022-09-13
Werner Weber
Die langdurige beurtkrag weens Eskom se verlaagde opwekkingsvermoë kos Mpumalanga tussen R49 miljoen en R69 miljoen per fase per dag. Dit gee 'n idee van die omvangryke ekonomiese skade wat reeds oor jare aangerig is.
In antwoord op 'n vraag van die VF Plus het die LUR vir ekonomiese... Lees verder
2020-01-13
Wouter Wessels
Die feit dat Eskom munisipaliteite aanraai om nou reeds hul skedules aan te pas om voorsiening te maak vir moontlike fase agt-beurtkrag, voorspel niks goed vir Suid-Afrika se ekonomie én vir 2020 wat beurtkrag aanbetref nie.
Dit is onaanvaarbaar dat meer nie gedoen word om totale... Lees verder
2022-06-29
Aranda Nel-Buitendag
Die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit moet sonder verwyl sy betalingsooreenkoms met Eskom nakom om die inwoners nie verder onnodig te verontrief nie.
Die VF Plus eis dat Mpumalanga se LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Vusi Mkhatshwa, sowel as die LUR vir samewerkende... Lees verder
2022-09-28
Michal Groenewald
Selfs die reuse verhoging in kragpryse vir aanstaande jaar waarvoor Eskom aansoek gedoen het, sal geen verskil aan beurtkrag maak nie.
Dit was vandag die reaksie van die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, in antwoord op ’n vraag van die VF Plus oor die aangeleentheid.
Die... Lees verder
2023-01-22
Dr. Wynand Boshoff
Heeltydse beurtkrag is nou ʼn werklikheid.
Die topbestuur van Eskom, insluitend die voorsitter van die raad, mnr. Mpho Makwana, die hoof uitvoerende beampte, mnr. André de Ruyter, die bedryfshoof, mnr. Jan Oberholzer en die hoof van opwekking, mnr. Thomas Conradie, het in ʼn volledige... Lees verder
2021-06-03
Jennifer Glover
Die VF Plus het die Ekurhuleni-metroraad se departement vir energie dringend versoek om antwoorde te verskaf oor die onaangekondigde kragonderbrekings wat tesame met geskeduleerde beurtkrag die metro lam lê.
Kragonderbrekings wat nie deel is van Eskom se beurtkragskedule nie, vind sedert... Lees verder
2021-10-28
Dr Pieter Groenewald
President Cyril Ramaphosa moet die volle verantwoordelikheid aanvaar vir die jongste Eskom-fiasko wat die land opnuut in ʼn donker beurtkragkrisis gedompel het.
Pres. Ramaphosa is in Desember 2014 aangestel as voorsitter van ʼn spesiale Eskom-regrukkomitee bekend as die Eskom-oorlogkamer om Eskom... Lees verder
2022-03-14
Aranda Nel-Buitendag
Die huidige vlaag beurtkrag het weereens die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit se onbevoegdheid en sy gebrek aan instandhouding van kraginfrastruktuur uitgewys.
Die munisipaliteit se plundering van fondse, wanbestuur en korrupsie is die oorsaak dat inwoners van die dorpe Bethal, Charl Cilliers, ... Lees verder
2023-01-19
Dr. Wynand Boshoff
Korttermyngevolge van beurtkrag is welbekend: Verlaagde nywerheidsuitsette, persoonlike ongerief en munisipale watertekorte is van die opvallendste.
Rekordhoë voedselpryse en selfs voedseltekorte is moontlike gevolge wat verder die toekoms in lê.
Tydens die jare 80 toe elektrisiteit... Lees verder
2020-02-18
Charles Brough
Die VF Plus gaan die Rand West-plaaslike munisipaliteit versoek om sekuriteitsmaatreëls rondom sleutelpunte soos substasies te verskerp nadat grootskaalse skade Sondagaand by ‘n substasie naby die Aranda-tekstielfabriek in Randfontein aangerig is.
Vandaliste het Sondagaand tydens... Lees verder