Soek Resultate - "Beurtkrag"

ANC-rapport: VF Plus gee Ramaphosa en kabinet druippunt

2018-12-19
Dr Pieter Groenewald

Die Vryheidsfront Plus het in die evaluering van die ministers vir die 2018-jaar besluit om al die lede van die kabinet ‘n swakker druippunt te gee, naamlik ‘n FF-druippunt (0-29%). Een rede is dat ‘n aantal veranderinge gedurende die jaar gemaak is aan die kabinet en sommige... Lees verder


ANC-rapport: VF Plus gee Ramaphosa en kabinet druippunt

2018-12-19
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus het in die evaluering van die ministers vir die 2018-jaar besluit om al die lede van die kabinet ʼn FF-druippunt te gee.

"Die rede is dat ‘n aantal veranderinge gedurende die jaar gemaak is aan die kabinet en sommige minister ‘n kort tydperk in portefeujes is en... Lees verder


Merafong se onvermoë om skuld te betaal, lei tot beurtkrag

2019-11-18
Ben van den Berg

Die onvermoë van die Merafong City-plaaslike munisipaliteit om sy kragrekening te betaal, het die afgelope weke gereelde kragonderbrekings in groot dele van Fochville veroorsaak.

ʼn Brandpunt tussen Eskom en die Merafong-munisipaliteit het ontstaan na ʼn reuse transformator by die hoofsubstasie ... Lees verder


Ladingbesnoeiing teenoor beurtkrag: Skade bly dieselfde

2020-08-12
Dr. Wynand Boshoff

In die afwesigheid van beurtkrag, maak Eskom deesdae elke dag gebiede bekend waar kragtoevoer weens "ladingbesnoeiing" (load reduction) vir 'n deel van die dag opgeskort word. Die praktyk dat betalende kragverbruikers daagliks sonder krag is, is skadelik vir ekonomiese groei, terwyl dit ook... Lees verder


Groot dele van Vanderbijlpark sonder krag ná brand by Vesco-substasie

2022-09-29
Gerda Senekal

Die helfte van Vanderbijlpark is sedert gister sonder krag weens ʼn brand by die Vesco-substasie.

Die brand word toegeskryf aan voortdurende beurtkrag wat die kragnetwerk van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) kwesbaar laat.

Volgens... Lees verder


Inwoners van Carletonville weke sonder krag weens vandalisme

2022-09-30
Ben van der Berg

Die Weswits-substasie in Carletonville het gisteroggend vir die tweede keer in drie weke onder vandale deurgeloop. Daar is ook op sekuriteitsbeamptes geskiet.

Die vandalisering en kabeldiefstal het vroegoggend tydens beurtkrag plaasgevind wat die hele Merafong-plaaslike munisipaliteit... Lees verder


Waterkrisis in Mogale City: Randwater betaal nou prys vir gebrek aan kundigheid

2022-10-07
Danie Toerien

Die waterkrisis in Gauteng en spesifiek in die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift) is ʼn duidelike bewys dat Randwater nou ook die prys betaal vir ʼn gebrek aan kundigheid.

Die watertekorte duur reeds sewe weke waar gebiede van Munsieville, Noordheuwel,... Lees verder


Witrivier-waterkrisis: VF Plus eis dringende ingryping

2023-01-18
Freddy Robertson

Die VF Plus het die munisipale bestuurder van die Mbombela-plaaslike munisipaliteit (Mbombela/Nelspruit, Barberton, Hazyview, Kaapschehoop, Skukuza, Witrivier), mnr. Wiseman Khumalo, gevra om dringend in te gryp in Witrivier se waterkrisis.

Onvoldoende of geen watervoorsiening aan inwoners van die ... Lees verder


Kragopwekker by Vaaloewer-watersuiweringsaanleg herstel ná druk van die VF Plus

2023-01-26
Sybrand Smit

Danksy volgehoue druk van die VF Plus op Randwater om ʼn kragopwekker by die Vaaloewer-watersuiweringsaanleg te herstel en ‘n versoek aan Eskom om beurtkrag vir vier weke by dié aanleg op te skort, is die reservoir wat Vaaloewer bedien, weer vol water.

Vaaloewer, wat onder die... Lees verder


Vrystaatse munisipaliteite beste voorbeeld van ANC-nalatenskap

2017-09-14
Wouter Wessels

Daar is geen beter voorbeeld van die ANC se nalatenskap as die Vrystaatse munisipaliteite nie, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse wetgewer.

Wessels het in ʼn ledeverklaring in die wetgewer gesê dat die ANC eens ʼn magtige vryheidsbeweging was wat die hemel en aarde aan sy... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 17 18 »