Soek Resultate - "Beurtkrag"

Vrystaatse munisipaliteite weer in donkerte gehul

2018-03-09
Wouter Wessels

Die munisipaliteite van die Vrystaat word so wanbestuur onder die ANC-regering dat hulle nie eens kan hou by die afbetalingsooreenkomste wat inderhaas te midde van groot nood aangegaan is nie.

Verskeie munisipaliteite het reeds sedert Desember 2016 afbetalingsooreenkomste met Eskom aangegaan ten... Lees verder


Oneerlikheid oor beurtkrag is onrusbarend

2019-10-16
Wouter Wessels

Dit is onaanvaarbaar dat Eskom die moontlikheid van beurtkrag ontken het toe vrese hieroor verlede maand aan die lig gekom het. Hierdie oneerlikheid oor ʼn uiters ernstige aangeleentheid is onrusbarend en die vraag kan tereg gevra word wat die ware omvang van die kragprobleem is.

Eskom het slegs ʼn... Lees verder


Oneerlikheid oor beurtkrag is onrusbarend

2019-10-16
Die Redaksie

"Dit is onaanvaarbaar dat Eskom die moontlikheid van beurtkrag ontken het toe vrese hieroor verlede maand aan die lig gekom het. Hierdie oneerlikheid oor ʼn uiters ernstige aangeleentheid is onrusbarend en die vraag kan tereg gevra word wat die ware omvang van die kragprobleem is," sê Wouter... Lees verder


Aanslae teen André de Ruyter: Die gevaar daarvan om ʼn sinkende “Titanic” te probeer red

2021-11-22
Dr. Wynand Boshoff

Indien die Titanic ná sy botsing met 'n ysberg 'n nuwe stuurman gekry het, wie se skuld sou die ramp wees? Sou `n mens die nuwe stuurman kon verwyt dat hy niks van skeepvaart af weet nie?

Dit is die vrae wat by 'n mens opkom wanneer invloedryke Suid-Afrikaners die skuld vir die huidige... Lees verder


Aanslae teen André de Ruyter: Die gevaar daarvan om ʼn sinkende “Titanic” te probeer red

2021-11-22
Dr. Wynand Boshoff

Indien die Titanic ná sy botsing met 'n ysberg 'n nuwe stuurman gekry het, wie se skuld sou die ramp wees? Sou `n mens die nuwe stuurman kon verwyt dat hy niks van skeepvaart af weet nie?

Dit is die vrae wat by 'n mens opkom wanneer invloedryke Suid-Afrikaners die skuld vir die huidige... Lees verder


Beurtkrag: ʼn Voedselkrisis word tans vervaardig danksy ANC-regering

2023-01-19
Dr. Wynand Boshoff

Korttermyngevolge van beurtkrag is welbekend: Verlaagde nywerheidsuitsette, persoonlike ongerief en munisipale watertekorte is van die opvallendste.

Rekordhoë voedselpryse en selfs voedseltekorte is moontlike gevolge wat verder die toekoms in lê.

Tydens die jare 80 toe elektrisiteit... Lees verder


VF Plus vra dringende ingryping met beurtkragkrisis wat landbousektor lamlê

2023-01-27
Tammy Breedt

Die VF Plus het in ʼn brief aan die minister van landbou, me. Thoko Didiza, gevra vir dringende ingryping met betrekking tot die beurtkragkrisis wat die afgelope drie weke tot groot verliese vir die boeregemeenskap gelei het.

Die VF Plus het klagtes, stemboodskappe en video’s ontvang van... Lees verder


Tesourie moet eers Eskom betaal, dan stadsrade

2015-04-13
Dr Pieter Groenewald

“Die Vryheidsfront Plus gaan die minister van Finansies, mnr. Nhlanhla Nene, versoek dat die Tesourie eers Eskom se rekening moet vereffen van daardie stadsrade wat dit nie betaal nie, alvorens gelde aan die betrokke munisipaliteite oorbetaal word.

“Tesourie betaal jaarliks miljarde... Lees verder


Betalers word nou onbillik gestraf deur beurtkrag

2017-01-16
Dr Pieter Groenewald

Eskom se toepassing van beurtkrag aan munisipaliteite wat nie hul rekeninge betaal nie, is onbillik teenoor diegene wat wel dienstegelde betaal en die betrokke uitvoerende burgemeesters en munisipale bestuurders se salarisse moet opgeskort word vir elke maand wat beurtkrag toegepas word, sê... Lees verder


Minagting van raadsbesluite lei tot moontlike beurtkrag

2017-09-14
Jean Hatting

Dit is omdat die munisipale bestuur raadsbesluite minag dat ons weer in ʼn elektrisiteitskrisis, soos in Desember 2016, gedompel is, sê Jeanie Hattingh, VF Plus-raadslid in die Moqhaka-plaaslike munisipaliteit (Kroonstad, Viljoenskroon, Steynsrus).

Volgens Hattingh het die munisipale raad... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 17 18 »