Soek Resultate - "Beurtkrag"
2022-11-10
Dr. Wynand Boshoff
In ʼn debat wat deur die EFF aangevra is oor die sogenaamde billike energie-oorgang, het die VF Plus gewys op die politieke gevolge van die ineenstorting van die staat se vermoë om elektrisiteit op te wek.
Dit skep die geleentheid vir gemeenskappe om hulle van die sentralistiese staat te... Lees verder
2014-03-06
Adv Anton Alberts
Die huidige krisis in die voorsiening van krag deur Eskom en die instel van beurtkrag op ‘n dringende basis bewys weer eens die vernietigende effek van kader-ontplooiing en regeringsinmenging in staatsondernemings. Dit blyk uit die kritiese tekort aan krag dat Eskom nie voldoende... Lees verder
2015-09-17
Dr Pieter Groenewald
Die minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, het Eskom versoek om nie gedurende die matrieks se rekord- en eindeksamen beurtkrag toe te pas nie. Dit geld veral die vakke Rekenaar Toepassingstegnologie (RTT) en Inligtingstegnologie (IT) se praktiese eksamens. Sy het in die parlement... Lees verder
2020-01-13
Die Redaksie
"Die feit dat Eskom munisipaliteite aanraai om nou reeds hul skedules aan te pas om voorsiening te maak vir moontlike fase agt-beurtkrag, voorspel niks goed vir Suid-Afrika se ekonomie én vir 2020 wat beurtkrag aanbetref nie," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder
2020-07-01
Phillip van der Merwe
Die Ngwathe-plaaslike munisipaliteit (Parys, Vredefort, Heilbron, Koppies, Edenville) word weens Eskom se weiering om substasiekapasiteit te vergroot, genoodsaak om hom skuldig te maak aan die besoedeling van die Vaalrivier deur verpligte beurtkrag toe te pas.
Benewens die ekonomiese impak wat... Lees verder
2022-09-28
Michal Groenewald
Selfs die reuse verhoging in kragpryse vir aanstaande jaar waarvoor Eskom aansoek gedoen het, sal geen verskil aan beurtkrag maak nie.
Dit was vandag die reaksie van die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, in antwoord op ’n vraag van die VF Plus oor die aangeleentheid.
Die... Lees verder
2022-11-28
Mark Surgeon
Tshwane se metroraad moet dringend innoverende metodes ondersoek om sy eie energie op te wek om lang beurtkrag-periodes in die stad te omseil.
Beurtkrag beïnvloed inwoners se lewenskwaliteit en daarom moet dringend aandag aan alternatiewe energie gegee word.
Die Tshwane-metro kan nie anders... Lees verder
2023-01-17
Henry Denner
Die VF Plus het Centlec versoek om die waterreservoirs wat die inwoners van die Mangaung-metro van water voorsien, oor te sien wanneer beurtkrag toegepas word.
Soortgelyke maatreëls is reeds vir hospitale ingestel en sal moontlik wees met die nodige aanpassings.
Mangaung en veral die... Lees verder
2016-04-26
Dr Pieter Groenewald
Dit is so dat Eskom tans weer funksioneer, maar dit kom teen ʼn prys waarvoor die belastingbetaler moet betaal, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor openbare ondernemings.
Dr. Groenewald het vandag met die begrotingsposdebat van die departement van... Lees verder
2018-02-28
Kobus Hoffman
Die VF Plus in Emfuleni doen ‘n dringende beroep op Eskom om nie beurtkrag in te stel nie omdat huishoudings wie se elektrisiteit voorafbetaal is, onregmatig benadeel sal word.
Die Emfuleni-munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark en Vereeniging) skuld Eskom reeds R200... Lees verder