Soek Resultate - "Beurtkrag"

Begroting moet energiekrisis se skade teëwerk deur belastingkortings

2023-02-21
Wouter Wessels

Suid-Afrika se begroting-2023 moet nie net Eskom se finansiële posisie en skuld aanspreek nie, maar moet ’n holistiese raamwerk en stelsels in plek stel om beurtkrag se skade teë te werk.

Die fiskale raamwerk wat deel van die begroting vorm moet deur belasting-toegewings... Lees verder

Regering dreig om Emfuleni se toekennings te verminder

2023-02-24
Gerda Senekal

Die ANC se wanbestuur van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit is vandeesweek op ʼn spits gedryf met die aankondiging van die nasionale tesourie dat hy oorweeg om die munisipaliteit se oorblywende gedeelte van die 2022/23-finansiële jaar se toekennings met miljoene te verminder.

Die tesourie... Lees verder

VF Plus daag Lesufi uit om president te konfronteer oor sy abdikasie van sy regsplig om krag vir SA op te wek

2023-02-28
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het vandag tydens ʼn sitting van die Gautengse wetgewer die premier, Panyaza Lesufi, uitgedaag om president Cyril Ramaphosa te konfronteer oor sy standpunt dat hy as president geen regsplig het om vir Suid-Afrika krag op te wek nie.

Die party het dit in ʼn lidverklaring aan Lesufi gestel ... Lees verder

Postbank net nóg ʼn voertrog vir kaders (Debat in parlement oor Suid-Afrikaanse Postbank Beperk-wysigingswetsontwerp)

2023-02-28
Wouter Wessels

Planne om die Postbank in ’n volwaardige staatsbank te omskep, is niks anders nie as nóg ʼn opportunisme poging van die ANC om ’n voertrog vir sy kaders te skep.

So ’n staatsbeheerde bank sal onhoubare druk op die fiskus plaas wat dit nie meer kan bekostig nie.

Selfs voor... Lees verder

Dalende werkloosheid: Realiteit skets ander prentjie

2023-02-28
Heloïse Denner

Dit is moeilik om te glo dat werkloosheid in Suid-Afrika vir die tweede kwartaal agtereenvolgens afgeneem het. Die finansiële sektor het klaarblyklik ’n rol hierin gespeel.

Statistieke Suid-Afrika (SSA) se jongste syfers oor werkloosheid wat afneem, verskil wesenlik van dit wat... Lees verder

Krag-ramptoestand oor sestien jaar deur ANC self geskep (Debat in parlement: Gevolge van ʼn nasionale ramptoestand en die aanstelling van ʼn minister van elektrisiteit in reaksie op die energie-krisis)

2023-03-02
Dr Pieter Groenewald

Die oorsprong van die ramptoestand rondom die energieskrisis is sestien jaar gelede deur die ANC self geskep. Niemand wat ʼn ramp self geskep het, kan vertrou word om dit op te los nie.

Beurtkrag het in 2007 begin. In 2015 het oud-president Jacob Zuma ʼn sogenaamde “oorlogskamer” geskep... Lees verder

Nuwe minister vir vroue wys hoe min vroueregte in Suid-Afrika beteken (Debat in parlement oor Internasionale Vrouedag met die tema: “Jaar van beslissende aksie om vroueregte in Suid-Afrika, Afrika en die wêreld te bevorder”)

2023-03-07
Heloïse Denner

Vroueregte in Suid-Afrika is leë retoriek sonder dade. Die aanstelling van dr. Nkosazana Dlamini-Zuma as nuwe minister vir vroue, kinders en mense met gestremdhede, bewys dit.

As minister van samewerkende regering en tradisionele sake het sy miljoene Suid-Afrikaners in armoede gedompel met... Lees verder

« 1 2 ... 20 21 22 23 24 »