Soek Resultate - "Beurtkrag"
2023-01-30
Kobus Hoffman
Die VF Plus eis ʼn deeglike ondersoek en streng optrede teen die polisiebeamptes wat in Reigerpark, Boksburg, toegekyk het hoe kragkabels helder oordag gesteel word.
Kabeldiefstal is aan die orde van die dag en die polisie het ʼn verpligting om staats- en privaateiendom te beskerm.
Boksburg wat... Lees verder

2023-02-03
Tom Janse van Rensburg
Die VF Plus in die Mafube-plaaslike munisipaliteit (Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling) het strafregtelike klagte ingedien oor riool wat al vir etlike maande in die Vaalrivier by Villiers en in die Wilgerivier by Frankfort vloei.
Die klagte is ingedien teen die munisipale bestuurder van... Lees verder
2023-02-09
Dr Pieter Groenewald
Die nuus dat dr. Nkosazana Dlamini-Zuma in beheer gaan wees van die energie-ramptoestand, het yskoue water gegooi oor al die planne wat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het om die krisis te bowe te kom.
Dr. Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), het reeds... Lees verder
2023-02-13
Denise Janse van Rensburg
Die inwoners van die Ekurhuleni-metro word geweldig benadeel met die vertraging in die aanvaarding van die aansuiweringsbegroting weens die gewelddadige ontwrigting van die metroraad se sittings.
Broodnodige dienslewering word as gevolg hiervan net ʼn groter uitdaging.
Die metroraad het die... Lees verder
2023-02-09
Dr Pieter Groenewald
Die nuus dat dr. Nkosazana Dlamini-Zuma in beheer gaan wees van die energie-ramptoestand, het yskoue water gegooi oor al die planne wat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het om die krisis te bowe te kom.
Dr. Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), het reeds... Lees verder
2023-02-14
Franco de Lange
Inwoners van Roodepoort moet behalwe vir gewone beurtkragskedules ook probeer oorleef met ongeskeduleerde kragonderbrekings.
Net oor die afgelope naweek is verskeie kragprobleme waaronder kabelfoute, ʼn stukkende transformator en kragfoute waarvan die oorsprong nog nie bepaal kon word nie, regoor... Lees verder
2023-02-21
Adv Anton Alberts
Die VF Plus beskou die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, se planne in sy Gautengse provinsiale rede vir 2023 as versiersuiker op 'n vrot koek wat nie die wortel van die provinsie se probleme aanspreek nie.
Teen die agtergrond van 'n ekonomie wat reeds teen die toue is, het Lesufi talle planne... Lees verder
2023-02-21
Wouter Wessels
Suid-Afrika se begroting-2023 moet nie net Eskom se finansiële posisie en skuld aanspreek nie, maar moet ’n holistiese raamwerk en stelsels in plek stel om beurtkrag se skade teë te werk.
Die fiskale raamwerk wat deel van die begroting vorm moet deur belasting-toegewings verligting ... Lees verder
2023-02-23
Adv Anton Alberts
Die ANC-regering se tyd verby is en die tyd het aangebreek het om dié party se ligte in Gauteng af te skakel in die 2024-verkiesing.
Die provinsiale ANC-regering het vir jare toegekyk hoe Eskom stelselmatig inplof en het niks daaraan gedoen om alternatiewe kragbronne vir Gauteng te skep... Lees verder