Soek Resultate - "Beurtkrag"
2022-10-31
Jaco Mulder
Die feit dat Suid-Afrika in 2022 reeds meer as 2 400 uur (gelykstaande aan 100 dae) in duisternis gehul was vanweë beurtkrag, bevestig opnuut dat volhoubare ekonomiese groei onder ʼn ANC-regering wensdenkery is.
Teen ʼn kumulatiewe 2 400 uur met ʼn gemiddelde fase 3-beurtkrag, is die skade aan... Lees verder
2020-07-10
Phillip van der Merwe
In ‘n poging om die huidige elektrisiteitsvoorsieningsprobleem aan te spreek, is ‘n nuwe rondte samesprekings tussen Ngwathe en sy kragvoorsiener, Eskom, vir eerskomende Maandag geskeduleer. Intussen staar Parys se inwoners reuse probleme in die gesig met ‘n enorme verwagte koue... Lees verder
2021-10-26
Dr. Wynand Boshoff
Die huidige vlaag van beurtkrag laat opnuut die vraag ontstaan of die ANC oor die energie beskik om Suid-Afrika die toekoms in te neem.
Om Suid-Afrika met al sy verskeidenheid as 'n gesentraliseerde eenheidstaat te regeer, verg nie alleen leierskap met energie nie, maar ook die soort energie wat... Lees verder
2019-10-19
Dr. Wynand Boshoff
Die geïntegreerde energie-hulpbronplan wat gister bekend gestel is deur die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, is 'n groot stap in die regte rigting. Die energiemengsel wat die plan voorstel, dui op 'n aansienlike verhoging in die gebruik van wind-, son- en hidrokrag
Vir ... Lees verder
2020-07-21
Dr. Wynand Boshoff
(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van minerale hulpbronne en energie)
Die ekonomiese krisis wat deur die nasionale staat van inperking verdiep is, dwing die departement van minerale hulpbronne en energie om meer as vyftien persent van sy begroting (R1,5 miljard) te... Lees verder
2022-03-09
Dr. Wynand Boshoff
Al die elemente vir 'n omvattende krisis in kragvoorsiening is tans teenwoordig. Wie dit wil vryspring, sal self planne moet maak.
Dat Eskom se opwekkingseenhede oud is en soms uit die bloute onklaar raak, is ou nuus. Dieselfde geld vir eenhede wat vir noodsaaklike en agterstallige onderhoud... Lees verder
2020-07-09
Armand Cloete
Inwoners van die Masilonyana-plaaslike-munisipaliteit (Brandfort, Soutpan, Theunissen, Verkeerdevlei, Winburg) mag nie deur wanbetaling aan Eskom geraak word nie.
Die VF Plus eis dat die Vrystaatse LUR vir finansies, Gadija Brown sowel as die LUR vir samewerkende regering en tradisionele... Lees verder
2021-11-09
Dr Pieter Groenewald
Suid-Afrika se kragkrisis is duidelik die direkte gevolg van kraglewering aan buurstate soos Zambië en Zimbabwe ten koste van Suid-Afrika, korrupsie onder die vaandel van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en onbevoegde amptenare wat die gevolg van regstellende aksie (RA) is.
André de... Lees verder
2021-11-09
Dr Pieter Groenewald
Suid-Afrika se kragkrisis is duidelik die direkte gevolg van kraglewering aan buurstate soos Zambië en Zimbabwe ten koste van Suid-Afrika, korrupsie onder die vaandel van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en onbevoegde amptenare wat die gevolg van regstellende aksie (RA) is.
André de... Lees verder
2022-07-14
Dr Pieter Groenewald
'n Noodtoestand oor krag is nie nodig om die huidige elektrisiteitskrisis op te los nie.
Die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe, word deur die Elektrisiteitsreguleringswet in staat gestel om die huidige administratiewe rompslomp ten opsigte van byvoorbeeld privaat... Lees verder