Soek Resultate - "Beurtkrag"
2022-09-18
Dr. Wynand Boshoff
Die huidige kragkrisis, met vlak 6-beurtkrag wat Sondagoggend ingestel is en met selfs erger wat dreig, sal klaarblyklik nie opgelos word solank die ANC regeer nie.
Ryk en arm sal daarom daarby baat vind as almal wat kan, hul eie krag opwek.
Eskom se reuse kragsentrales, wat die ruggraat van... Lees verder
2022-09-21
Grandi Theunissen
Verkeersopeenhopings by besige kruisings in Pretoria wat deur langdurige periodes van beurtkrag veroorsaak word, word nou verlig deur die ontplooiing van metropolisielede en puntspersone by besige kruisings.
Die grootste verkeersknelpunte in Pretoria is geïdentifiseer waarna lede van die... Lees verder
2022-09-22
Tammy Breedt
Die oplossing vir die stygende lewenskoste is eenvoudig:
Op die kort termyn moet die ANC van sy striemende beleidsrigtings afsien en werklik Suid-Afrikaners se belange eerste stel.
Op die lang termyn moet van die ANC in geheel ontslae geraak word en vervang word met ʼn regering wat Suid-Afrikaners ... Lees verder

2022-09-28
Susan Clarke
Die burgemeester van die Polokwane-plaaslike munisipaliteit (Pietersburg), mnr. John Mpe, het geen plan op die tafel vir die voortslepende waterkrisis nie.
Vir die munisipaliteit en Lepelle Northern Water (LNW) om bloot die skuld te pak op beurtkrag, is net ʼn manier om hul verantwoordelikhede te... Lees verder
2022-10-26
Wouter Wessels
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het vandag in sy mediumtermyn-begrotingsraamwerk (MTBR) of ‘mini-begroting’ ’n donker prentjie geskets van Suid-Afrika se ekonomie en fiskus.
Hy het toegegee dat daar vele risiko’s is wat ekonomiese groei in die kort- tot lang... Lees verder

2022-10-31
Dr. Wynand Boshoff
Vrese dat brandstoftekorte landwyd kan ontstaan, blyk bes moontlik nie ongegrond te wees nie.
Dit is die afleiding wat ʼn mens maak van beperkings wat reeds deur groot- en kleinhandelaars op individuele aankope geplaas word.
Dit beteken dat die prys van brandstof nie die grootste probleem mag wees ... Lees verder
2022-11-18
Tjaart Steenkamp
Goeie nuus vir die inwoners van Krugersdorp is dat die watertekort by lisensiekantore in Delporten iets van die verlede is.
Die afgelope maande moes die lisensiekantore feitlik elke dag sy kantore om elfuur sluit weens ʼn tekort aan water.
Die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp,... Lees verder
2022-12-07
Jean Kriek
Die VF Plus gaan in 2023 ʼn voorstel by die Ekurhuleni-metroraad indien dat ʼn uitvoerbaarheidstudie gedoen word om alle straatligte in Kempton Park oor te skakel na sonkrag.
Lamppale in strate word daagliks oopgebreek en die koperkabels gesteel waarna dit vir skroot verkoop word.
Die... Lees verder