Soek Resultate - "Beurtkrag"

Burgemeester van Ekurhuleni faal inwoners

2021-03-26
Jennifer Glover

(Debat oor burgemeester se stadsrede)

Die VF Plus het die burgemeester van die Ekurhuleni-metro, Mzwandile Masina, tydens die debat op sy stadsrede daarvan beskuldig dat hy die inwoners van Ekurhuleni gefaal het.

Die VF Plus het verskeie voorbeelde in dié verband uitgelig en hom voor stok... Lees verder

ANC-beheerde eThekwini straf gebruikers van hernubare energie

2021-06-29
Die Redaksie

Die VF Plus vind dit onaanvaarbaar dat huishoudings in die eThewkini-metroraad (Durban en omgewing) wat verkies om van hernubare energie gebruik te maak, maar steeds aan die metro se rugsteunstelsel verbind is, meer vir elektrisiteit moet betaal.

Elektrisiteitstariewe in die eThekwini-metro styg... Lees verder

Bekendstelling van VF Plus-manifes 2021: Die verval kan gestop word

2021-10-09
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus se manifes vir die plaaslike regeringsverkiesing op 1 November is ʼn boodskap van hoop. ʼn Boodskap dat dit wel moontlik is om die verval van plaaslike regering in Suid-Afrika te stuit en te stuur in ʼn rigting wat tot voordeel van almal in Suid-Afrika sal wees.

Dit word duidelik... Lees verder

MRK ondersoek diensleweringsprobleme op VF Plus aandrang in Renosterberg-plaaslike munisipaliteit

2021-10-28
Theo Joubert

Die menseregtekommissie (MRK) het na vele klagte van die VF Plus oor die swak dienslewering van die Renosterberg-plaaslike munisipaliteit (Petrusville, Philipstown, Van der Kloof) verlede week die munisipaliteit besoek.

Die klagte handel onder meer oor rioolstorting in die Vanderkloofdam, Eskom se ... Lees verder

President se antwoorde oor energie: Omstandighede dwing regering om te doen waarop die VF Plus lankal aandring

2021-11-25
Dr. Wynand Boshoff

In 'n vraag-en-antwoordsessie in die nasionale vergadering het president Cyril Ramaphosa die standpunte ingeneem wat die VF Plus reeds etlike jare bevorder. Hoewel die party graag sal glo dat die president na hom geluister het, is die werklikheid waarskynlik dat hy bloot dieselfde werklikheid... Lees verder

Verkeerde prioriteite wys hoe ANC as regering misluk

2021-12-10
Wouter Wessels

(Parlementsdebat: Aansuiweringsbegroting)

Korrupsie, onbevoegdheid en verkeerde prioriteite het nou reeds kenmerkend van die ANC-regering geword; kenmerke van mislukking en ’n totale onvermoë om die land se geldsake te beheer.

Die jongste oudit-uitkomste van staatsinstellings toon aan... Lees verder

Niks anders as ANC-regering is verantwoordelik vir Eskom se ondergang

2022-05-05
Wouter Wessels

(Debat in parlement: Suid-Afrika se kragprobleem en die dreigende ineenstorting van Eskom)

Dit is die ANC-regering en niks anders nie wat verantwoordelik is vir die land se kragprobleem en die ondergang van Eskom.

Só groot is die mislukking dat die regering dit selfs kon regkry om ’n ... Lees verder

Nuwe metro-polisiebeamptes sal help om verkeer in Kemptonpark te reguleer

2022-05-11
Jean Kriek

Kemptonpark se verkeersprobleme behoort binnekort iets van die verlede te wees nadat die Ekurhuleni-metroraad ʼn groot aantal metro-polisiebeamptes aangestel het om verkeer in die gebied te reguleer.

Die 478 nuwe metrolede sal in Julie vanjaar met hul pligte begin en ʼn groot persentasie van die... Lees verder

« 1 2 ... 14 15 16 17 18 »