Soek Resultate - "Bethal"

Bethal 26 dae sonder water

2019-12-19
Die Redaksie

Die inwoners van groot dele van die ANC-beheerde Bethal in Mpumalanga het reeds vir 26 opeenvolgende dae geen water nie en slegs sporadiese krag.

Dit volg binne 65 dae nadat die ANC die plaaslike tussenverkiesing gewen het op 9 Oktober 2019.

Die VF Plus het slegs ses stemme nodig gehad om te wen... Lees verder


Sekuriteitsfirma beset lisensiekantore in Secunda en Bethal weens wanbetaling

2020-01-16
Aranda Nel-Buitendag

Groot ongerief word veroorsaak vir inwoners van die dorpe Secunda en Bethal in die Govan Mbeki-munisipaliteit in Mpumalanga nadat ʼn sekuriteitsfirma weens nie-betaling van gelde aan hom verskuldig, die lisensiekantore en bestuurderslisensiekantore op die dorpe beset het.

Inwoners van die dorpe kan ... Lees verder


Bethal-inwoners slagoffers van munisipale wanbestuur

2020-04-03
Mnr. Werner Weber

Ingevolge die Covid 19-regulasies mag dienste nie opgeskort word in die geval van ‘n geskil tussen ʼn munisipaliteit, kragvoorsieners en inwoners tydens die inperkingsperiode nie.

In Bethal heers egter bykans ʼn totale gebrek aan diens. Rommel in die strate word nie gereeld gehaal nie en die... Lees verder


Eskom: Bethal-inwoners ly onder die gevolge van munisipale wanadministrasie

2020-05-24
Mnr. Werner Weber

Dit het onder die aandag van die VF Plus gekom dat die gereelde beurtkrag wat in Bethal plaasvind, die gevolg is van ‘n substasie wat nie die aanvraag na Bethal sowel as Emzinoni, 'n aangrensende dorp langs Bethal, kan voorsien nie. Daar vind tot ses onderbrekings per dag plaas.

Tydens 'n... Lees verder


R1.8 miljard die oorsaak van Bethal se kragonderbrekings en nie ‘apartheid’ nie

2020-06-16
Die Redaksie

Nadat die VF Plus in Mpumalanga ’n klag by die Openbare Beskermer (OB) teen die Govan Mbeki- (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt), Lekwa- (Morgenzon, Standerton) en Dipaliseng (Balfour, Greylingstad, Grootvlei) -plaaslike munisipaliteite vir... Lees verder