Soek Resultate - "Belasting"

Belasting-invorderingskrisis verdiep: Verhoging van sondebelasting kan nie ingevorder word met tabak- en alkoholverbod

2020-08-12
Wouter Wessels

Die aansuiweringsbegroting wat in Junie in die parlement ter tafel gelê is deur die minister van finansies, Tito Mboweni, het ‘n reuse tekort aan belastinginvordering getoon weens die Covid-19-inperking. Die gevolglike inkrimping in die ekonomie het daartoe gelei dat ondernemings en die ... Lees verder


Regering moet belasting verdien: ANC verdien dit nie

2020-11-17
Wouter Wessels

(Parlementêre debat: Wysigingswetsontwerp op belasting en belastingadministrasie)

Geen wet kan onbepaald ‘n vermorsing van belastinggeld befonds soos wat tans in Suid-Afrika die geval is nie en geen regering het die reg om belasting bloot in te samel nie. Dit moet verdien word.

Sonder ... Lees verder


Regering moet belasting verdien: ANC verdien dit nie

2020-11-17
Die Redaksie

"Geen wet kan onbepaald ‘n vermorsing van belastinggeld befonds soos wat tans in Suid-Afrika die geval is nie en geen regering het die reg om belasting bloot in te samel nie. Dit moet verdien word," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van finansies.

"Sonder ekonomiese... Lees verder


Begroting: Gesonde beginsels nodig om ekonomie weer aan die gang te kry

2021-02-23
Die Redaksie

"Môre se begroting is van die allergrootste belang om Suid-Afrika weer op ʼn pad van ekonomiese groei en herstel te plaas na die vernietigende effek van ANC-beleid en meer onlangs die Covid-19-inperking wat elke persoon in die land direk raak," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en... Lees verder