Soek Resultate - "Behuising"

Menslike nedersettings: ANC verkwalik steeds apartheid vir sy tekortkominge

2020-07-28
Dévar Smit

(Begrotingsposdebat in Vrystaatse wetgewer)

Die Vrystaatse ANC-regering en sy departement van menslike nedersettings se enigste twyfelagtige prestasie is hoe goed hulle daarin slaag om nie voldoende behuising en sanitasie aan die inwoners van die Vrystaat te verskaf nie.

Na 26 jaar se vrye... Lees verder


Wes-Kaap: Onverdedigde ontbossing en informele nedersetting moet eindig

2020-09-04
Mnr. Peter Marais

Die VF Plus het gister tydens ‘n virtuele sitting van die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer versoek dat onverdedigde ontbossing in dié provinsie ondersoek en stopgesit moet word.

Die VF Plus het onlangs besoek afgelê by Melkhoutwoud, geleë in Hermanus, sowel as by Schulphoek... Lees verder


Matlosana-munisipaliteit bring dringende hofaansoek teen grondbesetters na volgehoue druk van VF Plus

2020-09-11
Fanie Kloppers

Die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Klerksdorp, Stilfontein, Orkney en Hartebeestfontein) bring vandag ‘n dringende aansoek in die Mahikengse hooggeregshof teen grondbesetters wat sedert 2 September weer onwettige strukture by Stilfontein begin oprig.

Die VF Plus het onmiddellik in... Lees verder


Langeberg-plaaslike munisipaliteit ontneem weerloses van behuising

2020-10-20
Naomi Nel

Die VF Plus is oorval met klagtes van bejaarde inwoners van die Fraai Uitsig-munisipale woonstelle in Ashton en die Le Roux-woonstelle in Montagu nadat die huur verhoog is by dié laekoste-behuisingskomplekse.

Die inwoners ontvang meestal net SASSA-toelaes as maandelikse inkomste en die... Lees verder


Behuising: Druk op infrastruktuur raak buite beheer

2021-05-18
Mnr. Piet Mey

(Begrotingsposdebat in parlement: Menslike nedersettings)

Die bevolkingsaanwas en instroming in Suid-Afrika neem vinnig toe en daarmee saam die druk op infrastruktuur en behuising wat reeds buite beheer is. Dit het daarom tyd geword dat die ANC daadwerklik optree om ‘n ernstige maatskaplike... Lees verder