Soek Resultate - "Begroting"

Mediumtermyn-begrotingsraamwerk: Suid-Afrika in werklike finansiële krisis

2019-10-29
Wouter Wessels

Suid-Afrika sit in ʼn wesenlike finansiële krisis en alhoewel die mediumtermyn-begrotingsraamwerk ʼn belangrike geleentheid is om te herprioritiseer om huidige krisisse aan te spreek, sal dit niks doen aan die ware probleem van beleidsonsekerheid wat die maaksel van die ANC-regering is nie.

Van ... Lees verder


Begroting voldoen nie aan basiese vereistes om staat se skuldkrisis af te weer nie

2019-10-30
Dr Pieter Groenewald

Die belangrike mediumtermyn-begrotingsraamwerk van mnr. Tito Mboweni, minister van finansies, voldoen nie aan die basiese vereistes om die skuldkrisis waarin die land gedompel is, te besweer nie. Dit raak toenemend duidelik dat die ANC bloot nie die vermoë het om die situasie om te keer nie.

... Lees verder

Resessie dui op inkrimping van ekonomie en maak begroting onrealisties

2020-03-03
Wouter Wessels

Die inkrimping van Suid-Afrika se ekonomie in die laaste kwartaal van 2019 terwyl nasionale tesourie ʼn groeikoers van 0,3% voorspel het, voorspel niks goed vir die komende finansiële jaar nie, veral in ag genome die begroting van verlede week wat gegrond is op ʼn groeikoers van ten minste 0,9%.

... Lees verder

Provinsiale begroting van Limpopo nie in voeling met ekonomiese uitdagings nie

2020-03-10
Marcelle Maritz

Die provinsiale begroting van Limpopo is nie in voeling met die ekonomiese uitdagings van die provinsie nie veral gesien in die lig van die tegniese resessie waarin Suid-Afrika tans verkeer en die uitdagings wat die wêreld-ekonomie in die gesig staar.

Die VF Plus is bekommerd oor die... Lees verder


Inwoners van Ekurhuleni-metro se finansiële situasie moet in ag geneem word met ter tafellegging van begroting

2020-06-05
Jennifer Glover

Die VF Plus sal nie die Ekurhuleni-metroraad (Brakpan, Benoni, Boksburg, Springs, Kempton Park, Nigel, Alberton, Germiston, Edenvale/Bedfordview, Midstream en informele nedersettings) se 2020/21-begroting ondersteun indien dit nie volhoubaar en in die belang van alle inwoners is nie.

Die... Lees verder


VF Plus betwyfel of Tshwane-metro die regsbevoegdheid het om begroting goed te keur

2020-06-17
Awie Erasmus

Die VF Plus twyfel of die administrateurs wat deur die Gauteng-provinsie aangestel is om die Tshwane-metroraad te bestuur, die regsbevoegdheid het om die begroting vir die 2020/21-finansiële jaar goed te kan keur.

Die huidige administrasiebevel in terme van Artikel 139 (c) van die Grondwet,... Lees verder


Moqhaka: Tariefverhogings onbillik in finansiële krisisuur

2020-06-18
Jean Hatting

Die Moqhaka-plaaslike munisipaliteit (Kroonstad, Steynsrus en Viljoenskroon) laat inwoners en die plaaslike ekonomie in die steek deur buitensporige tariefverhogings voor te stel te midde van die huidige ekonomiese krisis.

Die VF Plus is van mening die munisipaliteit moet herbesin oor tarief- en... Lees verder


Geen tariefverhogings in Ekurhuleni na volgehoue druk

2020-06-26
Jennifer Glover

Die VF Plus se volgehoue druk op die Ekurhuleni-metroraad (Brakpan, Benoni, Boksburg, Springs, Kempton Park, Nigel, Alberton, Germiston, Edenvale/Bedfordview, Midstream en informele nedersettings) om die finansiële situasie van inwoners in ag te neem, reflekteer in die 2020/21-begroting met... Lees verder


Matjhabeng: VF Plus steun nie onwettige begroting

2020-06-30
Susan Taljaard

Die VF Plus het die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se begroting vir 2020/2021 nie gesteun nie aangesien dit nie, soos die Munisipale Finansiële Bestuurswet (MFMA) vereis, realisties is nie.

Die munisipaliteit flous... Lees verder


Mangaung-metro lewer onrealistiese spoeg-en-plak-begroting

2020-07-01
Adriaan de Bruyn

Die VF Plus het nie die 2020/2021-begroting wat gister virtueel aan die Mangaung-metroraad (Bloemfontein, Botshabelo, Dewetsdorp, Mangaung, Soutpan, Thaba Nchu, Van Stadensrus, Wepener) voorgelê is, gesteun nie.

Die ANC in die Mangaung-metro-munisipaliteit se spoeg-en-plakmetode om... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 7 8 »