Soek Resultate - "AwieErasmus"

Beweerde opnames van Tshwane-burgemeester dui op DA-probleme in metro

2019-11-25
Awie Erasmus

Die VF Plus het met skok verneem van klankgrepe wat tans die rondte doen op verskeie sosiale media platforms van gesprekke tussen die burgemeester van Tshwane, Stevens Mokgalapa en die burgemeesterskomiteelid vir vervoer, Sheila Senkubuge.

Die klankgrepe bevat na bewering gesprekke oor verskeie... Lees verder


VF Plus verwelkom ondersoek na optrede van Tshwane-metropolisie wat jong vrou aanrand

2019-12-09
Awie Erasmus

Die VF Plus verwelkom die ondersoek van die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) na ʼn jong kleuterskool-onderwyseres van Pretoria wat glo hardhandig deur ʼn Tshwane-metropolisielid uit haar motor geruk is.

‘n Video wat wyd op sosiale media versprei word, wys hoe Kymie du Toit uit... Lees verder


Wonderboom-lughawe moet as ekonomiese eenheid bestuur word sonder korrupsie en tenderbedrog

2020-02-04
Awie Erasmus

Die media het onlangs weer berig oor die Wonderboom-lughawe se probleme rakende aantygings van korrupsie, onregmatige aanstellings van eksterne kontrakteurs en tenderbedrog.

Die VF Plus is van mening dat daar ‘n nuwe benadering met die bedryf van die lughawe gevolg sal moet word, aangesien... Lees verder


VF Plus verwelkom metropolisie se ondersoek na aanranding op prof. André Thomashausen

2020-02-12
Awie Erasmus

Die VF Plus verwelkom ‘n ondersoek deur die Tshwane-metropolisie na van sy lede wat na bewering verlede week prof. André Thomashausen, ʼn afgetrede Unisa-dosent, aangerand, beledig en wederregtelik in hegtenis geneem het.

Prof. Thomashausen is in Irene, Centurion deur metropolisielede... Lees verder


Optrede om Tshwane-metroraad onder administrasie te plaas, is voortydig en polities gemotiveerd

2020-03-05
Awie Erasmus

Die Gautengse premier, David Makuhura, se aankondiging vandag dat die Tshwane-metroraad onder administrasie geplaas word, is voortydig en polities gemotiveerd.

Die implikasie daarvan is dat wanneer die metroraad ontbind word in terme van Artikel 139(1)(c) van die Grondwet, moet ʼn verkiesing binne... Lees verder


VF Plus vra inwoners van Pretoria om insette te lewer oor voorgestelde waardasierol

2020-06-11
Awie Erasmus

Die VF Plus doen ʼn beroep op inwoners van Pretoria om die voorgestelde eiendoms-waardasierol vir dié metro noukeurig na te gaan om seker te maak die waarde gekoppel aan hul eiendom is billik. Indien nie, moet daar sonder verwyl beswaar aangeteken word.

Die voorgestelde waardasierol sal,... Lees verder


VF Plus betwyfel of Tshwane-metro die regsbevoegdheid het om begroting goed te keur

2020-06-17
Awie Erasmus

Die VF Plus twyfel of die administrateurs wat deur die Gauteng-provinsie aangestel is om die Tshwane-metroraad te bestuur, die regsbevoegdheid het om die begroting vir die 2020/21-finansiële jaar goed te kan keur.

Die huidige administrasiebevel in terme van Artikel 139 (c) van die Grondwet,... Lees verder


Aanstelling van Tshwane-stadsbestuurder deur administrateurs is onwettig

2020-07-06
Awie Erasmus

Die administrateurs in beheer van die Tshwane-metroraad se voorneme om ʼn stadsbestuurder aan die einde van die maand aan te stel, is waarskynlik onwettig.

Die administrateurs onder leiding van Mpho Nawa is deur Gauteng se provinsiale regering aangestel.

Die Grondwet maak geen voorsiening vir... Lees verder


VF Plus eis antwoorde van Tshwane-administrateurs oor agterstand in uitklaringsyfers

2020-07-09
Awie Erasmus

Die VF Plus eis antwoorde van die administrateurs van die Tshwane-metroraad oor die geweldige agterstand van uitklaringsyfers wat die koop en verkoop van eiendomme nadelig beïnvloed.

Die party is die afgelope weke deur prokureurs en huiseienaars genader wat nie eiendomstransaksies in ʼn... Lees verder


VF Plus verwelkom besluit van Tshwane-administrateurs om aanstelling van permanente stadsbestuurder af te las

2020-07-14
Awie Erasmus

Die VF Plus verwelkom die besluit van die administrateurs van die Tshwane-metroraad om nie voort te gaan met die aanstelling van ‘n permanente stadsbestuurder nie. Die VF Plus het onlangs die administrateurs gewaarsku dat so 'n besluit onwettig sou wees.

Daar word in die Grondwet geen... Lees verder


« 1 2 »