Soek Resultate - "Artikel25"

DA-dubbelpratery oor onteiening sonder vergoeding is oneerlik

2019-11-16
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus sal die eerste wees om ‘n voorlegging te doen en om alle stappe moontlik te neem om die ANC-regering te keer om Artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak aangesien dit beleggersvertroue in die land en sodoende die land se ekonomie,... Lees verder


Wêreld sal hom nie laat mislei deur onteiening sonder vergoeding (OSV)

2020-06-30
Dr Corné Mulder

(Deklarasie oor die mosie vir die herinstel van die ad hoc-komitee om wetgewing in te stel vir wysiging van Artikel 25 van die Grondwet)

Dit is verstommend dat die ANC en die EFF nie kan sien hulle stuur met onteiening sonder vergoeding (OSV) ʼn sterk boodskap aan die wêreld dat Suid-Afrika... Lees verder


Wêreld sal hom nie laat mislei deur onteiening sonder vergoeding (OSV)

2020-06-30
Die Redaksie

"Dit is verstommend dat die ANC en die EFF nie kan sien hulle stuur met onteiening sonder vergoeding (OSV) ʼn sterk boodskap aan die wêreld dat Suid-Afrika die pad van Zimbabwe loop nie," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.

"Suid-Afrika se finansiële posisie was... Lees verder


ANC het nog nie stryd gewen om Artikel 25 van die Grondwet te verander

2021-07-09
Dr Corné Mulder

Die ANC het nog nie die stryd gewen om Artikel 25 van die Grondwet te verander om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak nie en die VF Plus doen ‘n beroep op die publiek om nou saam met die party te staan om seker te maak dat dit nie gebeur nie.

Die ANC-meerderheid van die veelparty... Lees verder


ANC het nog nie stryd gewen om Artikel 25 van die Grondwet te verander

2021-07-09
Die Redaksie

"Die ANC het nog nie die stryd gewen om Artikel 25 van die Grondwet te verander om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak nie en die VF Plus doen ‘n beroep op die publiek om nou saam met die party te staan om seker te maak dat dit nie gebeur nie," sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder