Soek Resultate - "ArmandCloete"

Tariefverhogings in Vrystaatse munisipaliteite wys hoe uit voeling ANC met realiteit is

2021-06-15
Armand Cloete

Tariefverhogings in Vrystaatse munisipaliteite bewys weereens hoe uit voeling die ANC is met die finansiële realiteite van die Vrystaat én sy inwoners.

Die Vrystaat is tans onder geweldige ekonomiese druk en onrealistiese tariefverhogings in munisipaliteite sal bykomende... Lees verder


Matjhabeng-waterkrisis: VF Plus dien klag by MRK in

2021-07-02
Armand Cloete

Die VF Plus het ‘n klag by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien om ondersoek in te stel na moontlike menseregteskendings deur die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) waar inwoners gereeld sonder water is.

Volgens die... Lees verder


Vrystaat betaal duur vir Kubaanse dokters terwyl plaaslike dokters werkloos is

2021-07-08
Armand Cloete

Die 16 Kubaanse dokters wat in die Vrystaat ontplooi is, kos die belastingbetaler R17 miljoen per jaar terwyl daar Suid-Afrikaanse dokters beskikbaar is om die poste te vul.

Die Vrystaatse LUR vir gesondheid, Margaret Tsiu, het in antwoord op ‘n vraag van die VF Plus in die Vrystaatse... Lees verder


Vrystaatse brande: Krisisbestuur nie genoeg nie

2021-07-13
Armand Cloete

Brande wat Maandag en Dinsdag grootskaalse verwoesting in die Vrystaat gesaai het, kon beter beheer word indien die ANC-regering die veiligheid van inwoners eerste gestel het.

Brande het vanaf onder meer Petrusburg en Koffiefontein in die Letsemeng-plaaslike munisipaliteit na ander dele van die... Lees verder


MRK besoek Matjhabeng oor waterkrisis ná VF Plus-klag

2021-07-15
Armand Cloete

Die Menseregtekommissie (MRK) het Matjhabeng vandag besoek na aanleiding van die klag wat die VF Plus op 2 Julie 2021 ingedien oor moontlike menseregteskendings deur die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) waar inwoners gereeld... Lees verder


VF Plus versoek verlengde werksure by Vrystaatse toetssentrums vir hernuwing van bestuurslisensies

2021-08-17
Armand Cloete

Die VF Plus het die Vrystaatse waarnemende LUR vir polisie, paaie en vervoer, Mamiki Qabathe en die waarnemende hoof van dié departement, Mosa Tlali, dringend versoek om die kantoorure by Vrystaatse toetssentrums te verleng om motorbestuurders in staat te stel om betyds hul... Lees verder


Brandfort-naamsverandering: Inwoners het nog ʼn week om beswaar aan te teken

2021-08-28
Armand Cloete

Die ANC is onverantwoordelik om Brandfort se naam te wil verander terwyl daar veel belangriker diensleweringsprioriteite is.

Die naamsverandering is niks anders nie as ʼn verkiesingsfoefie om die aandag weg te skuif van swak dienslewering.

Die VF Plus het ʼn griefskrif geloods om inwoners in staat... Lees verder


Ventersburg-brande: VF Plus vra OB om wit olifant te ondersoek

2021-09-08
Armand Cloete

Die VF Plus het die openbare beskermer (OB) versoek om ondersoek in te stel na die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se mislukte Mmamahabane-brandweerstasie in Ventersburg.

Dié brandweerstasie is in 2015 deur die... Lees verder


Vrystaat-kabinetskommeling slegs beeldpoetsery

2021-10-03
Armand Cloete

Die voortslepende politieke skaakspel binne die ANC raak Vrystaters wat weens die onstabiliteit die uiteindelike verloorders is as gevolg van swak dienslewering.

Die aanstelling van Mxolisi Dukwana as LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) is verwag. Dukwana sal min tyd... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 »