Soek Resultate - "ArmandCloete"

Vrystaatse LUR het nie antwoorde oor mislukte 139-intervensies nie

2020-09-09
Die Redaksie

Die VF Plus wou Woensdag tydens die Plaaslike Regeringsweek in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) by Sully Nxangisa, Vrystaatse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), weet waarom die stand van Vrystaatse munisipaliteite onder Artikel 139-intervensies geensins verbeter nie.

... Lees verder

Oorsigrol van Vrystaatse wetgewer word ondermyn

2020-09-11
Armand Cloete

Dit is onaanvaarbaar dat belangrike gesamentlike komitees van die Vrystaatse wetgewer wat die Estina Vrede-suiwelprojek asook die Ramkraalprojek ondersoek, uitgestel is.

Hierdie komitees sou Vrydag vergader het, maar is ter elfder uur uitgestel. Dit is nie die eerste keer dat hierdie... Lees verder


Oorsigrol van Vrystaatse wetgewer word ondermyn

2020-09-11
Die Redaksie

"Dit is onaanvaarbaar dat belangrike gesamentlike komitees van die Vrystaatse wetgewer wat die Estina Vrede-suiwelprojek asook die Ramkraalprojek ondersoek, uitgestel is," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die NRP (Vrystaat).

"Hierdie komitees sou Vrydag vergader het, maar is ter elfder uur... Lees verder


Vryheid sonder verantwoordelikheid is nie vryheid nie – sonder ‘n verantwoordelike regering wag chaos

2020-09-15
Armand Cloete

(Debat in NRP: Bevestiging van die waardes en beginsels van ons grondwetlike demokrasie)

Dit is een ding om verkies te word om te regeer, maar om verantwoordelik te regeer, is ‘n ander saak.

Suid-Afrika het stelsels in sy wetgewers en howe geskep wat gelykheid waarborg en vryheid in... Lees verder


Vryheid sonder verantwoordelikheid is nie vryheid nie – sonder ‘n verantwoordelike regering wag chaos

2020-09-15
Die Redaksie

Debat in NRP: Bevestiging van die waardes en beginsels van ons grondwetlike demokrasie

Dit is een ding om verkies te word om te regeer, maar om verantwoordelik te regeer, is ‘n ander saak.

Suid-Afrika het stelsels in sy wetgewers en howe geskep wat gelykheid waarborg en vryheid in ‘n... Lees verder


Eskom-plase: Matjhabeng moes lankal grond verkoop het

2020-09-16
Armand Cloete

Terwyl kommersiële boere gereeld deur die ANC en EFF as die sondebokke vir die grondprobleem in Suid-Afrika uitgemaak word, is dit duidelik dat die staat in besit van grond is wat nie vir behuising of voedselsekuriteit aangewend word nie.

Die ooreenkoms tussen die Matjhabeng-plaaslike... Lees verder


Eskom-plase: Matjhabeng moes lankal grond verkoop het

2020-09-16
Die Redaksie

"Terwyl kommersiële boere gereeld deur die ANC en EFF as die sondebokke vir die grondprobleem in Suid-Afrika uitgemaak word, is dit duidelik dat die staat in besit van grond is wat nie vir behuising of voedselsekuriteit aangewend word nie," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die NRP en... Lees verder


VF Plus dien strafregtelike klag in oor Matjhabeng-rioolbesoedeling en eis optrede

2020-10-01
Armand Cloete

Die voorsitters van twee VF Plus-takke, Peter Abrahams en Stephan Pienaar, in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Virginia, Odendaalsrus, Riebeeckstad) het ‘n strafregtelike klag teen die burgemeester, Nkosinjani Speelman, aanhangig gemaak vir die versuim om sy plig as... Lees verder


Waterkrisis: Matjhabeng-burgemeester moet antwoorde verskaf na VF Plus-versoek

2020-10-22
Armand Cloete

Die waterkrisis die afgelope paar dae in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Odendaalsrus, Virginia, Allanridge), waar inwoners se grondwetlike reg tot water geskend is, moet voor die deur van die burgemeester, Nkosenjani Speelman, gelê word.

Die feit dat die munisipaliteit se... Lees verder


Matjhabeng is produk van ANC-korruptheid en onvermoë

2020-10-27
Armand Cloete

Die diensleweringskrisis wat tans in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) ervaar word, is die direkte gevolg van die ANC wat nie verantwoordelikheid vir sy eie mislukkings aanvaar nie.

Dit is duidelik uit die eerste dag van... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 »