Soek Resultate - "ArmandCloete"

Nuwe maatskaplike ontwikkelingsmodel nodig wat staat nie verlam

2020-07-22
Armand Cloete

(NRP-debat: Aansuiweringsbegroting vir departement van maatskaplike ontwikkeling)

Armoede moet as grondslag gebruik word vir ontwikkeling en bemagtiging en nie om gemeenskappe meer afhanklikheid van die staat te maak nie. Volgens die Bybel is dit beter om mense te leer visvang as om aan hulle vis... Lees verder


Nuwe maatskaplike ontwikkelingsmodel nodig wat staat nie verlam

2020-07-22
Die Redaksie

"Armoede moet as grondslag gebruik word vir ontwikkeling en bemagtiging en nie om gemeenskappe meer afhanklikheid van die staat te maak nie. Volgens die Bybel is dit beter om mense te leer visvang as om aan hulle vis te gee," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die NRP.

"Armoede is 'n nasionale... Lees verder


VF Plus besorg oor misbruik van privaat eiendom vir inligtingsnetwerke

2020-07-23
Armand Cloete

Die VF Plus is besorg oor regulasies van die departement van kommunikasie en digitale tegnologie wat netwerke die reg gee om infrastruktuur op enige privaat en openbare eiendom op te rig.

Ingevolge die regulasies sal eienaars van privaat eiendom in meeste gevalle verbied word om huurkostes van... Lees verder


VF Plus besorg oor misbruik van privaat eiendom vir inligtingsnetwerke

2020-07-23
Die Redaksie

"Die VF Plus is besorg oor regulasies van die departement van kommunikasie en digitale tegnologie wat netwerke die reg gee om infrastruktuur op enige privaat en openbare eiendom op te rig," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die NRP.

"Ingevolge die regulasies sal eienaars van privaat eiendom in ... Lees verder


Landbou en landelike ontwikkeling – Vrystaatse regering is nie vriend, maar vyand van landbou

2020-07-28
Armand Cloete

(Begrotingsposdebat in Vrystaat-wetgewer)

In stede daarvan dat die regering erns maak met voedselsekuriteit en homself beywer om as vennoot die Vrystaatse boere by te staan, verkies die provinsiale regering om vyandig teenoor die landbougemeenskap te wees.

Vrystaatse boere moet reeds teen die... Lees verder


VF Plus eis provinsiale ingryping met Petrus Steyn-waterprobleem

2020-07-29
Armand Cloete

Inwoners van Petrus Steyn in die Nketoana-plaaslike munisipaliteit (Arlington, Lindley, Petrus Steyn, Reitz) ondervind geweldige watervoorsieningsprobleme.

Dié munisipaliteit het etlike jare gelede met ‘n pypleiding-projek begin wat Petrus Steyn met Reitz sou verbind. Dit is nog nie... Lees verder


Polisie, paaie en vervoer: Vrystaatse departement se prioriteit verkeerd

2020-07-29
Armand Cloete

(Begrotingsposdebat in die Vrystaat-wetgewer)

Alhoewel die VF Plus enige maatreëls sal steun om veilige gemeenskappe te verseker, betreur die party die omstredenheid rondom die metropolisie in die Mangaung-metro-munisipaliteit.

In wese is daar steeds net 'n diensvlakooreenkoms tussen die... Lees verder


VF Plus eis ingryping by gefaalde Matjhabeng

2020-08-05
Armand Cloete

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) is tans een van die grootste mislukkings wat dienslewering en munisipale bestuur betref. Die munisipaliteit kom nie sy wetlike verpligtinge na nie, inwoners ly as gevolg van swak... Lees verder


Besoedeling in Matjhabeng: VF Plus eis optrede

2020-08-18
Armand Cloete

Die VF Plus eis dat die uitvoerende burgemeester van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia en Welkom), Nkosenjani Speelman, verantwoordelikheid neem vir die voortdurende rioolbesoedeling in dié munisipaliteit en daadwerklik... Lees verder


Adjunkpresident Mabuza ontwyk vrae oor grondhervormingsprojek wat deur die ANC-politieke elite gekaap is

2020-09-03
Armand Cloete

(Vrae aan adjunkpresident in NRP)

Die klem op Suid-Afrika se grondhervormingsprojek het verander van pro-arm na "pro-elite", maar die adjunkpresident, David Mabuza, kon nie daarin slaag om te verduidelik wat die regering doen om dit te verhinder nie.

Die VF Plus het tydens vraetyd aan die... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 »