Soek Resultate - "ArmandCloete"

ANC wys dubbele standaarde met Covid-19-pamflette wat virus kan versprei

2020-05-08
Die Redaksie

"Die verspreiding van Covid-19-inligtingspamflette wat opsigself die gevaar van die verspreiding van die virus skep, wys die regering het ‘n wanpersepsie oor verantwoordelike regering of gee voor om verantwoordelik op te tree, maar doen dit met dubbele standaarde en ‘n verskuilde... Lees verder


VF Plus: Minister van gesondheid stel nie belang in die feite oor rook en Covid-19 nie

2020-05-27
Die Redaksie

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, stel blykbaar nie belang in die kwessie van persoonlike keuse of wetenskaplike bewyse rondom rook en Covid-19 nie.

Tydens ‘n virtuele sitting van die nasionale raad van provinsies, het die VF Plus aan die minister gevra om die wetenskaplike feite te ... Lees verder


VF Plus: Minister van gesondheid stel nie belang in die feite oor rook en Covid-19 nie

2020-05-27
Armand Cloete

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, stel blykbaar nie belang in die kwessie van persoonlike keuse of wetenskaplike bewyse rondom rook en Covid-19 nie.

Tydens ‘n virtuele sitting van die nasionale raad van provinsies, het die VF Plus aan die minister gevra om die wetenskaplike feite te ... Lees verder


Nketoana: Na vyf jaar geen teken van nuwe vulliswerf waarvoor miljoene begroot is nie

2020-06-08
Armand Cloete

Meer as vyf jaar nadat die Nketoana-plaaslike munisipaliteit (Arlington, Lindley, Petrus Steyn, Reitz) ‘n resolusie geneem het om die vullisterrein op Lindley weens gesondheidsrisiko’s na ‘n ander gebied te skuif, is dit steeds nie gedoen nie.

Sowat R13 miljoen is in 2015 vir... Lees verder


Nketoana: Na vyf jaar geen teken van nuwe vulliswerf waarvoor miljoene begroot is nie

2020-06-08
Die Redaksie

"Meer as vyf jaar nadat die Nketoana-plaaslike munisipaliteit (Arlington, Lindley, Petrus Steyn, Reitz) ‘n resolusie geneem het om die vullisterrein op Lindley weens gesondheidsrisiko’s na ‘n ander gebied te skuif, is dit steeds nie gedoen nie," sê Armand Cloete, VF Plus-LP... Lees verder


Masilonyana: Ligte dalk af weens wanbetaling

2020-07-09
Armand Cloete

Inwoners van die Masilonyana-plaaslike-munisipaliteit (Brandfort, Soutpan, Theunissen, Verkeerdevlei, Winburg) mag nie deur wanbetaling aan Eskom geraak word nie.

Die VF Plus eis dat die Vrystaatse LUR vir finansies, Gadija Brown sowel as die LUR vir samewerkende regering en tradisionele... Lees verder


VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie

2020-07-14
Armand Cloete

(Debat in Nasionale Raad van Provinsies)

Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se begroting gestem weens die regering se totale versuim om voor te berei op die Covid-19-storm wat die land verswelg.

Suid-Afrikaners was aanvanklik... Lees verder


VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie

2020-07-14
Die Redaksie

"Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se begroting gestem weens die regering se totale versuim om voor te berei op die Covid-19-storm wat die land verswelg," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die NRP.

"Suid-Afrikaners was... Lees verder


VF Plus waarsku minister van hoër onderwys om nie aan pensioenfondse te raak nie

2020-07-21
Armand Cloete

(NRP-debat: Aansuiweringsbegroting vir Hoër onderwys)

Die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, moet sy hande van staat en die privaatsektor se pensioenfondse afhou in sy poging om gratis onderrig te verskaf aan naskoolse studente. Nzimande het reeds aangedui dat die regering dit... Lees verder


VF Plus waarsku minister van hoër onderwys om nie aan pensioenfondse te raak nie

2020-07-21
Die Redaksie

"Die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, moet sy hande van staat en die privaatsektor se pensioenfondse afhou in sy poging om gratis onderrig te verskaf aan naskoolse studente. Nzimande het reeds aangedui dat die regering dit oorweeg om miljarde rande se pensioengeld hiervoor te... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 7 »