Soek Resultate - "ArmandCloete"

VF Plus eis daadwerklike optrede in wanfunksionele Matjhabeng

2020-02-05
Armand Cloete

Vinniger politieke optrede is nou nodig in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) wat Dinsdag ‘n Artikel 106-kennisgewing van die Vrystaatse regering ontvang het.

Ingevolge die kennisgewing eis die LUR vir samewerkende... Lees verder


VF Plus eis daadwerklike optrede in wanfunksionele Matjhabeng

2020-02-05
Die Redaksie

"Vinniger politieke optrede is nou nodig in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) wat Dinsdag ‘n Artikel 106-kennisgewing van die Vrystaatse regering ontvang het," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die nasionale raad... Lees verder


Kuba-beheptheid ‘n klap in die gesig van werkloses

2020-02-18
Armand Cloete

Die Kubanisering van Suid-Afrika het ‘n nuwe hoofstuk begin met ‘n bilaterale ooreenkoms om waterbronne te verbeter. Ingevolge die ooreenkoms sal 26 Kubaanse ingenieurs vanaf April vanjaar regoor die land ontplooi word om water-infrastruktuur in Suid-Afrika in stand te hou.

Kubaanse... Lees verder


Kuba-beheptheid ‘n klap in die gesig van werkloses

2020-02-18
Die Redaksie

"Die Kubanisering van Suid-Afrika het ‘n nuwe hoofstuk begin met ‘n bilaterale ooreenkoms om waterbronne te verbeter.  Ingevolge die ooreenkoms sal 26 Kubaanse ingenieurs vanaf April vanjaar regoor die land ontplooi word om water-infrastruktuur in Suid-Afrika in stand te hou,"... Lees verder


Debat in NRP: Grondhervorming alleen sal mense nie ophef nie

2020-03-10
Armand Cloete

Die opvatting dat grondhervorming alleen sal lei tot die opheffing van mense, is ʼn illusie gelykstaande aan die sprokie van Alice in Wonderland. Dit wys ook hoe die ANC vaskleef aan ideologiese illusies eerder as om die harde realiteit van Suid-Afrika se probleme te erken.

Die blote besit van... Lees verder


Grondhervorming alleen sal mense nie ophef nie

2020-03-10
Die Redaksie

"Die opvatting dat grondhervorming alleen sal lei tot die opheffing van mense, is ʼn illusie gelykstaande aan die sprokie van Alice in Wonderland. Dit wys ook hoe die ANC vaskleef aan ideologiese illusies eerder as om die harde realiteit van Suid-Afrika se probleme te erken," sê Armand Cloete, ... Lees verder


Debat in NRP: Politiekery bemoeilik sinvolle debat oor klimaatsverandering

2020-03-11
Armand Cloete

Die debat oor globale klimaatsverandering het só verpolitiseerd geraak dat dit moeilik is om die ware feite daaroor te kry. Boonop kry die Suid-Afrikaanse regering dit nie eens reg om huishoudelike probleme wat die omgewing raak, op te los nie. Hoe hy die groter probleem wil aanpak is dus ʼn... Lees verder


Politiekery bemoeilik sinvolle debat oor klimaatsverandering

2020-03-11
Die Redaksie

"Die debat oor globale klimaatsverandering het só verpolitiseerd geraak dat dit moeilik is om die ware feite daaroor te kry. Boonop kry die Suid-Afrikaanse regering dit nie eens reg om huishoudelike probleme wat die omgewing raak, op te los nie. Hoe hy die groter probleem wil aanpak is dus ʼn ... Lees verder


Matjhabeng-burgemeester geskors

2020-04-09
Armand Cloete

Die skorsing van die burgemeester van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit, Nkosinjani Speelman, moes lank reeds gebeur het.

Die VF Plus veroordeel die blatante rassisme van mnr Nkosinjani Speelman ten sterkste. Sy rassistiese verwysing na bruin mense is onaanvaarbaar en dra by tot... Lees verder


ANC wys dubbele standaarde met Covid-19-pamflette wat virus kan versprei

2020-05-08
Armand Cloete

Die verspreiding van Covid-19-inligtingspamflette wat opsigself die gevaar van die verspreiding van die virus skep, wys die regering het ‘n wanpersepsie oor verantwoordelike regering of gee voor om verantwoordelik op te tree, maar doen dit met dubbele standaarde en ‘n verskuilde agenda.

... Lees verder

« 1 2 3 4 5 ... 7 »