Soek Resultate - "AntonAlberts"
2019-09-17
Die Redaksie
"Die VF Plus rig hiermee 'n ernstige waarskuwing aan Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, om sy gereelde tirade teen Afrikaans en sy teistering van Afrikaanstalige gemeenskappe te staak. Dit veroorsaak onnodige polarisasie tussen gemeenskappe en kan eindelik ernstige gevolge hê,"... Lees verder
2019-09-20
Die Redaksie
"Die VF Plus het gister in die Gautengse wetgewer aangedring op ‘n ondersoek na die veiligheid van leerders en gevra dat die kwessie op die agenda van die onderwyskomitee se kwartaalverslag geplaas word," sê Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en LPW in Gautengse wetgewer.
"Die ... Lees verder
2019-10-01
Die Redaksie
"Die Gautengse premier, David Makhura, het tydens ‘n vraag en antwoord-sessie in die Gautengse wetgewer op ‘n vraag van die VF Plus aangedui dat die Gautengse ANC se finale posisie oor die e-tol kwessie is dat Sanral-skuld terugbetaal moet word," sê Anton Alberts, VF... Lees verder
2019-10-30
Die Redaksie
"Die ANC-regering hou die publiek steeds aan die raai oor die moontlike afskaffing van e-tol met die enigste versekering dat maatreëls verskerp gaan word om agterstallige e-tol-skuld in te vorder," sê Anton Alberts, VF Plus-voorsitter en LPW in Gautengse wetgewer.
"Die ANC skep sodoende ... Lees verder
2019-10-31
Die Redaksie
"Onreëlmatige besteding van R1,2 miljard in Gauteng se onderwysdepartement wys duidelik dat die onderwys-LUR, Panyaza Lesufi, dringend aandag moet skenk aan sy departement en hom nie moet ophou met voortdurende rassistiese opstoking wat sy aandag van sy werk aflei nie," sê Anton Alberts, ... Lees verder
2019-11-22
Die Redaksie
"Die VF Plus wil ʼn waarskuwing rig aan die Gautengse onderwysdepartement en onderwys-LUR, Panyaza Lesufi, dat planne om meer leerlinge in skole in te neem terwyl daar nie behoorlike oudits gedoen is van skole se infrastruktuur nie, kan lei tot nog ʼn Driehoek-tragedie of self erger," sê Anton... Lees verder
2019-11-22
Adv Anton Alberts
Die VF Plus wil ʼn waarskuwing rig aan die Gautengse onderwysdepartement en onderwys-LUR, Panyaza Lesufi, dat planne om meer leerlinge in skole in te neem terwyl daar nie behoorlike oudits gedoen is van skole se infrastruktuur nie, kan lei tot nog ʼn Driehoek-tragedie of self erger.
Die VF Plus het... Lees verder
2019-11-26
Dr Pieter Groenewald
"Die VF Plus het vandag in die Gautengse wetgewer deur mondelinge vrae en antwoorde vasgestel die ANC is steeds nie seker wanneer daar uitsluitsel gaan kom van die nasionale regering se paneel oor e-tol nie," sê Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en LPW in Gauteng.
"Premier... Lees verder
2019-12-02
Adv Anton Alberts
"Die VF Plus is nie verbaas om te verneem dat die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, nie daarin kon slaag om alle leerlinge vir die 2020-skooljaar te plaas nie," sê Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en LPW in Gauteng.
"Volgens ‘n twiet wat Lesufi self gestuur het oor ... Lees verder
2019-12-03
Adv Anton Alberts
"Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het vandag op ‘n vraag van die VF Plus tydens ‘n sitting van die Gautengse wetgewer bevestig dat skole wat vol is, se taalbeleid gerespekteer sal word. Hierdie bevestiging van Lesufi kom natuurlik in weerwil van sy eie poging om Afrikaanse... Lees verder