Soek Resultate - "AmandaDeLange"

Emfuleni benodig R5 miljard om rioolstelsel te red

2019-09-03
Die Redaksie

Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit het geen ander keuse nie as om die nasionale tesourie om R5 miljard te vra om die Vaalrivier-intervensieplan suksesvol deur te voer.

Hierdie versoek aan die nasionale regering is die enigste uitweg vir die Emfuleni-munisipaliteit om die onmiddellike... Lees verder


Gauteng se departement van infrastruktuur vermors miljoene

2019-09-12
Die Redaksie

"Belastingbetalers sal vanjaar meer as R620 miljoen betaal vir geboue wat onvoltooid deur die Gautengse departement van infrastruktuur gelaat is," sê Amanda de Lange, VF Plus-LPW in die Gautengse wetgewer.

"Die departement het erken daar is veertien onafgehandelde projekte. Dit kan... Lees verder


Vaaldriehoek-rioolkrisis kan suksesvol opgelos word

2019-10-26
Me. Amanda de Lange

‘n VF Plus-afvaardiging het vandeesweek met verskeie kundiges en sakelui vergader om alternatiewe oplossings te bespreek vir die Vaal-rioolkrisis. 

Hierdie belangegroep het ook na oplossings gesoek om die Emfuleni-munisipaliteit, waar die rioolkrisis buite beheer is, te help met... Lees verder