Soek Resultate - "AmandaDeLange"

VF Plus vra Gauteng-regering om in te gryp by rioolstorting in Fochville

2020-06-16
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus het die Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, versoek om ondersoek in te stel na die voortdurende rioolstortings in Fochville en om maatreëls in te stel om die probleem op te los. Die dorp gaan reeds meer as ‘n jaar... Lees verder


Gauteng-provinsie stel weer ‘n omstrede administrateur vir Emfuleni aan

2020-06-17
Me. Amanda de Lange

Die ANC se kader-ontplooiing in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) hou niks goeds in vir die munisipaliteit wat reeds gebuk gaan onder groot rioolprobleme, kragtekorte en feitlik geen dienslewering aan inwoners nie.

Die aanstelling van ... Lees verder


Bob van Reenen-sportstadion monument vir ANC-wanbestuur

2020-06-24
Me. Amanda de Lange

Die ANC in Gauteng is oneerlik as hy sê daar is planne om die Bob van Reenen-sportstadion in Krugersdorp te restoureer aangesien geen bedrag uit die 2020/21-begroting daaraan toegewys is nie.

Die stadion het ter sprake gekom tydens die begrotingsdebat vir sport in die Gautengse wetgewer. Die ... Lees verder


Lesufi maak hom skuldig aan rasse-verdeling

2020-06-26
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus gaan ‘n klag indien by die Gautengse wetgewer se etiek- en reëlskomitee teen die LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, wie se optrede en uitsprake strydig is met die gedragskode vir lede van ‘n wetgewer se uitvoerende komitee.

Die Gautengse premier, David Makhura, speaker, ... Lees verder


Gauteng-munisipaliteite in ‘n staat van onomkeerbare wanbestuur

2020-07-08
Me. Amanda de Lange

Die ouditeur-generaal (OG) se waarskuwing in sy ouditverslag dat plaaslike regerings in Gauteng op pad is na finansiële ondergang, kom heeltemal te laat. Die onderprestasie van munisipaliteite in Gauteng is een van die brandpunte wat die OG in sy verslag uitgelig het.

Die VF Plus waarsku lank ... Lees verder


VF Plus waarsku Gauteng-regering oor administrateur van Tshwane-metroraad se ongrondwetlike optrede

2020-07-28
Me. Amanda de Lange

(Ledeverklaring in Gauteng-wetgewer)

Die VF Plus het tydens ʼn virtuele sitting van die Gautengse wetgewer gewaarsku teen die ongrondwetlike optrede van die administrateur van die Tshwane-metroraad wat ernstige gevolge vir die provinsie kan inhou.

Die Grondwet maak voorsiening vir die aanstelling... Lees verder


VF Plus vra spoedige ondersoek na tenderongerymdhede, herwinning van verlore fondse en verantwoordbaarheid

2020-07-31
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus verwelkom die aankondiging dat die Gautengse LUR vir gesondheid, dr. Bandile Masuku en sy vrou, Loyiso Lugayeni-Masuku, Johannesburgse burgemeesterskomiteelid vir korporatiewe en gedeelde dienste, op verpligte verlof geplaas is hangende 'n ondersoek na Covid-19-tenderongerymdhede met... Lees verder


« 1 2 3 »