Soek Resultate - "Afrikanergeskiedenis"

EFF se onsinnige mosie bevorder rassepolarisasie

2019-10-19
Jan van Niekerk

Die EFF gaan tydens die komende wetgewersitting op 22 Oktober 2019 ‘n mosie ter tafel lê om alle sogenaamde koloniale simbole uit die Vrystaat te verwyder.

Dié aanval op Afrikanergeskiedenis is teenstrydig met nasiebou en bevorder rassepolarisasie. Alle rassegroepe se... Lees verder


DA-aanval op VF Plus oor simbole is oneerlik

2019-10-23
Wouter Wessels

Die VF Plus wil ʼn beroep doen op die DA of enige politieke party wat sy siening oor simbole deel, om nie ʼn ernstige saak met opportunisme en oneerlikheid in die gedrang te bring nie, maar om eerder openlik en eerlik saam te werk oor die behoud van simbole in die belang van almal in Suid-Afrika.

... Lees verder

Gautengse VF Plus-Jeug gaan met Sedibeng-distriksburgemeester praat oor bewaring van Afrikaner-erfenis

2020-09-09
Jean Kriek

Die VF Plus-Jeug in Gauteng is bekommerd oor die behoud van die historiese erfenismonumente in die Sedibeng-distrikmunisipaliteit (Emfuleni, Midvaal en Lesedi) wat vir die Afrikaner belangrik is en het daarom die burgemeester, Busisiwe Modisakeng, genader om saam ʼn oplossing te vind om dié... Lees verder


Erfenisdag: Erfenis gee erkenning aan ‘n volk se voortbestaan

2020-09-24
Die Redaksie

"Erfenis is ʼn noodsaaklike en onlosmaaklike deel van enige volk se voortbestaan. Wanneer jy ʼn volk se erfenis vernietig, vernietig jy die volk. Erfenis gee erkenning aan ʼn volk se voortbestaan," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Dit is daarom uiters belangrik dat die... Lees verder


Ramaphosa versuim om sy grondwetlike plig van nasiebou na te kom

2020-09-25
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa se uitsprake dat simbole en monumente wat dateer uit die koloniale- en apartheidstyd verwyder moet word en elders hervestig moet word aangesien dit nie deel kan wees van die nuwe demokrasie nie, skep nie nasiebou nie,

Dit veroorsaak eerder polarisasie en vervreemding... Lees verder


Geloftedag: Waak teen die onsigbare vyand wat Afrikaners se trots wil vernietig

2020-12-16
Die Redaksie

Grepe uit toespraak wat die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, by die Geloftedag-vieringe op Ventersdorp gelewer het

 

Geloftedag kan nie teenoor Versoeningsdag gestel word waar die een teen die ander afgespeel word nie. Die geleentheid moet eerder gebruik word om ‘n... Lees verder


ANC-optrede maak bespotting van ‘n Afrikadag wat fokus op kuns, kultuur en erfenis

2021-05-26
Heloïse Denner

(Debat in parlement oor Afrikadag)

Afrikadag fokus vandag op kuns, kultuur en erfenis en om ‘n beter wêreld te skep te midde van die Covid-19-pandemie. Die optrede van die ANC-regering, veral tydens die pandemie, maak ‘n bespotting hiervan.

Daardie uitverkore 12% het altesame... Lees verder


Geloftedag: Ware versoening lê in respek vir erfenis en die viering daarvan

2021-12-16
Heloïse Denner

Ware versoening sal eers plaasvind wanneer almal in Suid-Afrika mekaar se verskille, dié dinge wat ons uniek maak soos ons taal, kultuur en erfenis, met wedersydse respek benader.

Versoening lê nie daarin dat verskillende kultuurgroepe moet opoffer dit wat eie aan hulle is nie. Dit is ... Lees verder