Soek Resultate - "Afrikaans"

VF Plus waarsku Lesufi om sy tirade teen Afrikaans te staak

2019-09-17
Die Redaksie

"Die VF Plus rig hiermee 'n ernstige waarskuwing aan Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, om sy gereelde tirade teen Afrikaans en sy teistering van Afrikaanstalige gemeenskappe te staak. Dit veroorsaak onnodige polarisasie tussen gemeenskappe en kan eindelik ernstige gevolge hê,"... Lees verder


Hoër onderwysbeleid is taalimperialisme in die naam van insluiting

2019-10-16
Dr. Wynand Boshoff

Die minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, het in antwoord op 'n skriftelike vraag van die VF Plus geantwoord dat universiteite wegbeweeg het van instellings en kampusse wat slegs Afrikaans gebruik.

Volgens Nzimande het die Grondwethof dié beweging in pas met die Grondwet... Lees verder


Lesufi: Skole wat vol is, se taalbeleid is veilig

2019-12-03
Adv Anton Alberts

"Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het vandag op ‘n vraag van die VF Plus tydens ‘n sitting van die Gautengse wetgewer bevestig dat skole wat vol is, se taalbeleid gerespekteer sal word. Hierdie bevestiging van Lesufi kom natuurlik in weerwil van sy eie poging om Afrikaanse... Lees verder


Gekombineerde Skool Cullinan: Lesufi minag weer die regte van Afrikaanstalige gemeenskappe

2020-01-28
Adv Anton Alberts

Dis duidelik dat Panzaya Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, voortgaan met sy aanvalle teen die Afrikaanssprekende gemeenskap nadat hy Afrikaans by die Gekombineerde Skool in Cullinan afgeskaf het.

Volgens die Gautengse departement van onderwys is daar besluit om die onderrig van Afrikaans af te... Lees verder


ANC beskou Afrikaans steeds as ‘n hindernis in toegang tot hoër onderwys

2020-03-11
Dr. Wynand Boshoff

Die ANC beskou Afrikaans steeds as ʼn hindernis in die toegang tot hoër onderwys blyk dit uit ʼn antwoord op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus aan die adjunkminister vir hoër onderwys, mnr. Buti Manamela.

Die vraag was egter watter maatreëls die regering reeds getref het om... Lees verder


ANC beskou Afrikaans steeds as ‘n hindernis in toegang tot hoër onderwys

2020-03-11
Die Redaksie

"Die ANC beskou Afrikaans steeds as ʼn hindernis in die toegang tot hoër onderwys blyk dit uit ʼn antwoord op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus aan die adjunkminister vir hoër onderwys, mnr. Buti Manamela," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van hoër... Lees verder


Appèlhof-uitspraak oor Unisa en Afrikaans: Teregwysing vir minister Nzimande

2020-07-01
Dr. Wynand Boshoff

Die Appèlhof se uitspraak, dat Unisa se besluit om Afrikaans as taal van onderrig te beëindig ongrondwetlik en onwettig was, is 'n duidelike teregwysing vir die minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande. Nzimande het herhaaldelik op parlementêre vrae van die VF Plus... Lees verder


Appèlhof-uitspraak oor Unisa en Afrikaans: Teregwysing vir minister Nzimande

2020-07-01
Die Redaksie

"Die Appèlhof se uitspraak, dat Unisa se besluit om Afrikaans as taal van onderrig te beëindig ongrondwetlik en onwettig was, is 'n duidelike teregwysing vir die minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande. Nzimande het herhaaldelik op parlementêre vrae van die VF Plus... Lees verder