Afrika-lande wat na die toekoms kyk vorder; die wat terugkyk soos Suid-Afrika, misluk
2019-11-07
Dr Corné Mulder
(Debat in parlement: Bevordering van die Afrika Unie-Agenda 2063)
Die visie vir die Afrika Unie (AU) tot 2063 is hoofsaaklik ekonomiese groei en vooruitgang. Talle Afrika-lande wat hul fokus op die toekoms rig, is wel suksesvol, terwyl lande soos Suid-Afrika, wat die toekoms in wil beweeg... Lees verder