Soek Resultate - "AfriForum"

Appèlhof-uitspraak oor Unisa en Afrikaans: Teregwysing vir minister Nzimande

2020-07-01
Dr. Wynand Boshoff

Die Appèlhof se uitspraak, dat Unisa se besluit om Afrikaans as taal van onderrig te beëindig ongrondwetlik en onwettig was, is 'n duidelike teregwysing vir die minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande. Nzimande het herhaaldelik op parlementêre vrae van die VF Plus... Lees verder


Appèlhof-uitspraak oor Unisa en Afrikaans: Teregwysing vir minister Nzimande

2020-07-01
Die Redaksie

"Die Appèlhof se uitspraak, dat Unisa se besluit om Afrikaans as taal van onderrig te beëindig ongrondwetlik en onwettig was, is 'n duidelike teregwysing vir die minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande. Nzimande het herhaaldelik op parlementêre vrae van die VF Plus... Lees verder


VF Plus en AfriForum vat hande om slaggate in Tarlton, Krugersdorp te herstel

2021-05-18
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus en AfriForum het twee weke gelede hande gevat en afgeskop met ‘n gesamentlike projek om slaggate te herstel in Tarlton aan die Wes-Rand. Dié ‘Tarlton-projek’ het begin met die herstel van slaggate in Du Toitstraat wat as verbindingsroete tot die N14/R24 dien.

... Lees verder

VF Plus dien klag teen Lesufi in by integriteitskommissaris weens sy AfriForum-leuens

2021-10-25
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het vandag 'n formele klag teen die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, by die Gauteng-wetgewer se integriteitskommissaris ingedien vir die vals beweringe wat hy teen AfriForum gemaak het deur voor te gee dat dié organisasie 'n sluipmoord op hom wil uitvoer en sy familie... Lees verder