Soek Resultate - "ANC"

ANC se driebeenspan trek dwars

2019-11-13
Dr Corné Mulder

(Ledeverklaring in die parlement)

Anders as die Springbokke is die ANC se drieparty-alliansie ʼn verdeelde span met vakbonde wat nie bereid is om saam te speel om sukses te behaal nie.

Verlede week het die minister van finansies, Tito Mboweni, dit duidelik gemaak dat Suid-Afrika in ʼn ernstige... Lees verder


Skokkend dat VF Plus-mosie oor moord op ‘n plaasboer verwerp word

2019-11-26
Fanie du Toit

Dit is skokkend dat ʼn mosie van die VF Plus oor die moord op ʼn plaasboer, mnr. Schalk van der Merwe, vandag in die nasionale raad van provinsies verwerp is terwyl ander mosies wat moorde veroordeel, aanvaar is, ook deur die VF Plus.

Die VF Plus het in sy mosie gewys op die voorval waarin mnr. Van... Lees verder


Belastingbetalers kan nie langer die ANC-regering se mislukkings finansier nie

2019-12-04
Die Redaksie

"Die gans wat die goue eiers lê en wat moet betaal vir die ANC se mislukkings – die belastingbetaler - kan nie meer nie," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van finansies.

"Dit is ook nie nodig vir enigiemand om die staande komitee oor begrotings by te woon om te... Lees verder


Betreurenswaardig dat ANC Johannesburg weer regeer: VF Plus sal opposisierol met waardigheid vertolk

2019-12-04
Dr Pieter Groenewald

Dit is betreurenswaardig dat die ANC vandag daarin geslaag het om weer beheer oor die Johannesburgse metro te verkry. Geoff Makhubo is verkies tot nuwe burgemeester.

Die ANC het daarin geslaag om met die ondersteuning van partye soos die IVP 137 stemme op hul kandidaat te verenig. Die DA se... Lees verder


Moord by ANC tussenverkiesing-vergadering in Rust-ter-Vaal

2020-02-20
Christo Smith

Dit is onrusbarend dat politieke vergaderings waar die ANC betrokke is, nou lewensgevaarlik vir hul kiesers word. ‘n Vrou van 31 is gisteraand doodgeskiet tydens ‘n tussenverkiesing-vergadering van die ANC in die Rust-ter-Vaal-gemeenskapsaal buite Vereeniging.

Die ligte het tydens die... Lees verder


ANC beskou Afrikaans steeds as ‘n hindernis in toegang tot hoër onderwys

2020-03-11
Dr. Wynand Boshoff

Die ANC beskou Afrikaans steeds as ʼn hindernis in die toegang tot hoër onderwys blyk dit uit ʼn antwoord op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus aan die adjunkminister vir hoër onderwys, mnr. Buti Manamela.

Die vraag was egter watter maatreëls die regering reeds getref het om... Lees verder


Rooi ligte flikker oor staat wat magsdronk word

2020-05-02
Die Redaksie

"Die ANC se poging om in sekere provinsies totale beheer uit te oefen oor alle voedselhulp en die verspreiding daarvan, is totaal onaanvaarbaar. Die regering wil hom nou die reg toe-eien om skenkers voor te skryf wie gehelp mag word met hul skenkings en wie nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF... Lees verder


ANC wys dubbele standaarde met Covid-19-pamflette wat virus kan versprei

2020-05-08
Die Redaksie

"Die verspreiding van Covid-19-inligtingspamflette wat opsigself die gevaar van die verspreiding van die virus skep, wys die regering het ‘n wanpersepsie oor verantwoordelike regering of gee voor om verantwoordelik op te tree, maar doen dit met dubbele standaarde en ‘n verskuilde... Lees verder


Tshwane-hofuitspraak: Demokrasie in ere herstel en provinsiale ANC-regering kry bloedneus

2020-06-10
Adv Anton Alberts

Die VF Plus is verheug oor die sinvolle uitspraak van die Gautengse hooggeregshof dat die vorige uitspraak dat die Tshwane-metroraad onwettig onder administrasie geplaas is, onmiddellik van krag is ten spyte van 'n hangende appèl in die saak.

Hiermee is demokrasie in ere herstel en is die... Lees verder


Begroting 2020: ‘n Virus met die naam ANC het ekonomie lank reeds terminaal gelaat

2020-06-12
Wouter Wessels

(Parlementêre debat oor Begrotingswetsontwerp)

Die naam van die virus wat Suid-Afrika se ekonomie terminaal siek gemaak het, se naam is ANC, nie Covid-19 nie. Die simptome was jarelange wanbestuur en stroping van die fiskus. Dit het die land magteloos en met geen reserwes gelaat vir die... Lees verder


« 1 2 »