Soek Resultate - "ANC"

Geleenthede wat Ramaphosa wil skep vir SEB met inentingsprogram wys die ANC stel kaderverryking bo die welstand van die publiek

2021-01-25
Die Redaksie

"Die uitlatings van pres. Cyril Ramaphosa by ‘n vergadering met die Progressiewe Sakeforum (PBF) dat swart ekonomiese bemagtingings-geleenthede geskep moet word met die “ontplooiing” van Covid-19-entstof, maak die deur oop vir korrupsie en wys dat die regering kaderverryking... Lees verder


VF Plus gaan klag indien by OB oor reuse bedrag wat bestee is aan die ontsmet van skole deur die Gautengse onderwysdepartement

2021-01-26
Die Redaksie

"Die VF Plus gaan ‘n klag indien by die Openbare Beskermer (OB) teen die Gautengse departement van onderwys vir die besteding van R431 miljoen vir die ontsmet van skole in die provinsie. Die geld is in net drie maande, Junie tot Augustus 2020, bestee," sê adv. Anton Alberts, VF... Lees verder


Begroting: Gesonde beginsels nodig om ekonomie weer aan die gang te kry

2021-02-23
Die Redaksie

"Môre se begroting is van die allergrootste belang om Suid-Afrika weer op ʼn pad van ekonomiese groei en herstel te plaas na die vernietigende effek van ANC-beleid en meer onlangs die Covid-19-inperking wat elke persoon in die land direk raak," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en... Lees verder


Covid-19: Regering verantwoordelik vir derde golf infeksies

2021-06-28
Die Redaksie

"Die ANC-regering moet die volle verantwoordelikheid neem vir die nuwe vlaag Covid-19-infeksies en vir die feit dat die gesondheidstelsel ná langer as ’n jaar steeds nie gereed is vir die pandemie nie," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Die eerste inperkings... Lees verder


Onaanvaarbaar dat president wil voorskryf oor mense se privaatheid

2020-11-10
Die Redaksie

"Pres. Cyril Ramaphosa se uitlatings oor gebeure by die Hoërskool Brackenfell en in besonder sy opdrag dat beweerde rassisme by die skool voortspruitend uit ’n private partytjie van leerlinge “dringend” ondersoek moet word, is onaanvaarbaar," sê dr. Pieter Groenewald,... Lees verder


Flou houding van Ramaphosa oor onrus stel teleur

2021-07-12
Die Redaksie

"Die VF Plus sal enige poging steun om die huidige vlaag van anargistiese geweldpleging in die land te ontlont. Die party het egter ’n groot probleem daarmee dat president Cyril Ramaphosa telkens reaktief optree en nie pro-aktief nie," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

... Lees verder

VF Plus spring suksesvol uit die blokke vir munisipale verkiesing-2016

2016-06-18
Dr Pieter Mulder

Die opkoms by die VF Plus se manifesbekendstelling vandag was tekenend van die party se groeiende steun onder alle minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Hy sê hierdie groeitendens word bevestig deur die feit dat die party se ledetal sedert ... Lees verder


VF Plus Manifesbekendstelling/FF Plus Manifesto 2016, Pretoria

2016-06-18
Dr Pieter Mulder

Chairperson, Ladies and Gentlemen,

This year the ANC is governing South Africa and most local governments for 22 years. The question is: Are the problems after 22 years fewer or more? Are we better off or worse?

The ANC says they have a good story to tell. The Freedom Front Plus says it is a sad... Lees verder


VF Plus Manifesbekendstelling / FF Plus Manifesto 2014, Pretoria

2014-03-08
Dr Pieter Mulder

Chairperson, Ladies and Gentlemen,

This year the ANC is governing South Africa for 20 years. The question is: Are the problems of the country after 20 years fewer or more? Are we better off or worse?

The ANC says they have a good story to tell. The Freedom Front Plus says it is a sad story.

In... Lees verder


Hoe het ons in die Zuma-gemors beland?

2018-02-19
Die Redaksie

Hoe het ons in die Zuma-gemors beland? Kan dit weer gebeur en wie se skuld was dit? Dr Pieter Mulder, voormalige leier van die Vryheidsfront Plus, sê dit is die ANC en spesifiek Thabo Mbeki se skuld asook die ANC se grondwet. 

Hoekom Thabo Mbeki?

President Mandela het onder druk en... Lees verder


« 1 2 ... 6 7 8 9 10 ... 307 308 »