Soek Resultate - "ANC"

VF Plus versoek Noordwes-provinsiale regering om dringend in te gryp by Matlosana-krisis

2021-02-10
De Wet Nel

Die VF Plus het in ‘n skrywe aan Noordwes se LUR vir plaaslike regering en tradisionele sake (Cogta), Mmoloki Chailwe, aangedring op dringende ingryping by die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein).

Die Matlosana-gemeenskap gaan reeds vir... Lees verder


President slaan nie werklik ag op die benarde situasie van plaaslike regering nie

2021-02-17
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa slaan nie werklik ag op die benarde situasie van plaaslike regering in Suid-Afrika nie. Terwyl die ouditeur-generaal (OG) jaarliks skokverslae indien oor die stand van munisipaliteite landwyd, het die president met sy onlangse staatsrede slegs vyf sinne hieraan gewy,"... Lees verder


Ramaphosa systap steeds korrupsie

2021-02-18
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa systap in sy repliek na die staatsrede steeds die grootste probleem in Suid-Afrika, naamlik korrupsie deur nie te reageer op die vrae wat die VF Plus Dinsdag hieroor aan hom gestel het nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Hy wou ook nie antwoord op... Lees verder


Voorgestelde verhogings van munisipale kragtariewe sal onhoudbare druk plaas op huishoudings en sake-ondernemings

2021-05-03
Die Redaksie

"Die implementering van die jongste voorgestelde verhogings in kragtariewe wat op 1 Julie 2021 by munisipaliteite in werking tree, is onvolhoubaar en ‘n onreg teenoor munisipale inwoners. Met die saamgestelde inflasie-gekoppelde verhogings soos deur munisipaliteite begroot en die nasionaal... Lees verder


ANC-regering kies kant van terrorisme in Israel-Palestina-konflik en moet die soewereiniteit van Israel eerbied

2021-05-11
Die Redaksie

"Die ANC-regering het nog nooit ‘n geheim gemaak van sy vyandigheid teenoor Israel nie en kies nou weer die kant van terrorisme in die Israel/Palestynse konflik. Dit is tyd dat die ANC Israel se soewereiniteit eerbiedig," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-hoofsweep... Lees verder


Skokkend dat VF Plus-mosie oor moord op ‘n plaasboer verwerp word

2019-11-26
Fanie du Toit

Dit is skokkend dat ʼn mosie van die VF Plus oor die moord op ʼn plaasboer, mnr. Schalk van der Merwe, vandag in die nasionale raad van provinsies verwerp is terwyl ander mosies wat moorde veroordeel, aanvaar is, ook deur die VF Plus.

Die VF Plus het in sy mosie gewys op die voorval waarin mnr. Van... Lees verder


Moord by ANC tussenverkiesing-vergadering in Rust-ter-Vaal

2020-02-20
Christo Smith

Dit is onrusbarend dat politieke vergaderings waar die ANC betrokke is, nou lewensgevaarlik vir hul kiesers word. ‘n Vrou van 31 is gisteraand doodgeskiet tydens ‘n tussenverkiesing-vergadering van die ANC in die Rust-ter-Vaal-gemeenskapsaal buite Vereeniging.

Die ligte het tydens die... Lees verder


ANC beskou Afrikaans steeds as ‘n hindernis in toegang tot hoër onderwys

2020-03-11
Dr. Wynand Boshoff

Die ANC beskou Afrikaans steeds as ʼn hindernis in die toegang tot hoër onderwys blyk dit uit ʼn antwoord op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus aan die adjunkminister vir hoër onderwys, mnr. Buti Manamela.

Die vraag was egter watter maatreëls die regering reeds getref het om... Lees verder


VBS – Betrokkenheid van die ANC en EFF moet in die kollig kom

2020-06-17
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van agt kern-rolspelers in die VBS-bedrogsage van meer as R2 miljard, maar dit is nou belangrik om ook optrede te sien teen bekende persone en ampsdraers in die ANC en die EFF wat glo voordeel getrek het uit die geld wat deur VBS gestroop is," sê... Lees verder


ANC faal jeug

2020-06-17
Tammy Breedt

(Parlementêre debat: Jeugdag)

Die ANC-regering skets jaar na jaar ‘n prentjie van sukses en beklemtoon die belangrikheid van die 1976-optogte vir die jeug, maar in werklikheid laat die ANC die jeug van Suid-Afrika in die steek en hou hulle sodoende al vir 26 jaar gyselaar.

Suid-Afrika ... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 306 307 »