Soek Resultate - "ANC"

Ekonomiese inkrimpingskok: ANC-beleid kan Suid-Afrika nie red nie

2020-09-09
Die Redaksie

"Die skok van Suid-Afrika se ekonomie wat van die eerste tot die tweede kwartaal met 16,4% gekrimp het, wys dat ingrypende stappe nodig is om ʼn ommekeer te bewerkstellig," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van finansies.

"Wat die onmiddellike aanbetref, moet die oorblywende... Lees verder


ANC-erkenning oor lugmag-vliegtuig: VF Plus sal met vrae aan betrokke ministers seker maak die skuldiges doen verantwoording

2020-09-15
Dr Pieter Groenewald

Die ANC het met sy bereidwilligheid om te betaal vir die lugmag-vlug na Zimbabwe erken dat hy misbruik gemaak het van weermagvervoer en die VF Plus het reeds vrae aan verskeie ministers hieroor gerig om seker te maak die skuldiges doen volle verantwoording.

Dié optrede van die ANC maak dit... Lees verder


Ramaphosa versuim om sy grondwetlike plig van nasiebou na te kom

2020-09-25
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa se uitsprake dat simbole en monumente wat dateer uit die koloniale- en apartheidstyd verwyder moet word en elders hervestig moet word aangesien dit nie deel kan wees van die nuwe demokrasie nie, skep nie nasiebou nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Dit... Lees verder


ANC het nie werklik die politieke wil om korrupsie te beveg nie

2020-10-27
Die Redaksie

"Die ANC het nog nooit die politieke wil gehad om korrupsie te beveg nie en dit sal moeilik wees om die uitsprake van president Cyril Ramaphosa oor korrupsiebestryding ernstig op te neem sonder daadwerklike optrede en resultate," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Op 21 April vanjaar... Lees verder


Dubbele standaarde van ANC en EFF oor eNCA-verslaggewer verstom

2021-03-02
Dr Corné Mulder

Die dubbele standaarde van die ANC en die EFF oor die masker-voorval waarby ʼn joernalis van die tv-nuuskanaal eNCA betrokke was, is verstommend. Albei partye dring aan op optrede teen die nuuskanaal en die joernalis, Lyndsay Dentlinger.

Die VF Plus het vandag in ʼn brief aan die Speaker van die... Lees verder


Ekonomie kan nie groei onder ANC se fiskale piramideskema

2021-03-11
Die Redaksie

"Dit is verstaanbaar dat graderingsmaatskappye skepties staan teenoor die fiskale teikens wat die minister van finansies, Tito Mboweni, in sy begroting gestel het," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van finansies. 

"Die Fiskale raamwerk wat die regte teikens stel om... Lees verder


Suid-Afrika se openbare gesondheidsdiens is terminaal siek en nie weens Covid-19

2020-07-08
Die Redaksie

Die VF Plus wil in die eerste plek van dié geleentheid gebruik maak om Suid-Afrika se dokters, verpleegsters en alle gesondheidswerkers te bedank vir die onbaatsugtige diens wat hulle lewer in die stryd teen Covid-19.

Dit is egter tragies dat die ANC-regering hierdie mense en die land se... Lees verder


Eskom se strafkrag sleg vir Noord-Kaapse ekonomie – tyd dat ANC verwyder word

2020-10-01
Dr. Wynand Boshoff

Eskom se besluit om sogenaamde strafkrag in die Noord-Kaapse munisipaliteite Emthanjeni, Tsantsabane, Kamiesberg en Richtersveld in te stel, sal ekonomies vernietigend wees as dit deurgevoer word. Hierdie munisipaliteite, wat dorpe soos De Aar, Britstown, Hanover, Postmasburg, Garies, Kamieskroon,... Lees verder


Heffing op huishoudings om SAUK te befonds, is onaanvaarbaar

2020-12-15
Dr Pieter Groenewald

‘n Voorstel wat onlangs gemaak is op die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) dat elke huishouding in die land ‘n heffing moet betaal om die SAUK te befonds, is oneties en onaanvaarbaar.

Luidens ‘n berig in die Sunday Times is op die NUK-vergadering gesê dit word as... Lees verder


Heffing op huishoudings om SAUK te befonds, is onaanvaarbaar

2020-12-15
Die Redaksie

‘n Voorstel wat onlangs gemaak is op die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) dat elke huishouding in die land ‘n heffing moet betaal om die SAUK te befonds, is oneties en onaanvaarbaar.

Luidens ‘n berig in die Sunday Times is op die NUK-vergadering gesê dit word as... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 306 307 »