Soek Resultate - "ANC"

VF Plus gekant teen heropening van registrasieproses vir plaaslike verkiesing om ANC ter wille wees

2021-08-27
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus is ten sterkste gekant teen pogings van die ANC om die Verkiesingskommissie (OVK) se kandidaat-nominasieproses vir die komende plaaslike verkiesing te laat heropen bloot omdat die ANC nie in staat was om sy kandidatelyste vir die verkiesing betyds by die OVK in te handig nie.

Die VF... Lees verder


Tshwane-hofuitspraak: Demokrasie in ere herstel en provinsiale ANC-regering kry bloedneus

2020-06-10
Adv Anton Alberts

Die VF Plus is verheug oor die sinvolle uitspraak van die Gautengse hooggeregshof dat die vorige uitspraak dat die Tshwane-metroraad onwettig onder administrasie geplaas is, onmiddellik van krag is ten spyte van 'n hangende appèl in die saak.

Hiermee is demokrasie in ere herstel en is die... Lees verder


ANC-planne om pensioene te gebruik om staatsbank te stig, niks anders nie as onteiening sonder vergoeding

2020-08-18
Adv Anton Alberts

Die VF Plus neem kennis van berigte dat die ANC-regering ‘n staatsbank op die been wil bring met befondsing vanuit pensioenfondse en beskou dit as niks anders nie as ‘n poging tot onteiening sonder vergoeding.

Enige ANC-beheerde staatsbank sal net ‘n nuwe enorme trog vir... Lees verder


Rooi ligte flikker oor staat wat magsdronk word

2020-05-02
Die Redaksie

"Die ANC se poging om in sekere provinsies totale beheer uit te oefen oor alle voedselhulp en die verspreiding daarvan, is totaal onaanvaarbaar. Die regering wil hom nou die reg toe-eien om skenkers voor te skryf wie gehelp mag word met hul skenkings en wie nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF... Lees verder


Begroting 2020: ‘n Virus met die naam ANC het ekonomie lank reeds terminaal gelaat

2020-06-12
Wouter Wessels

(Parlementêre debat oor Begrotingswetsontwerp)

Die naam van die virus wat Suid-Afrika se ekonomie terminaal siek gemaak het, se naam is ANC, nie Covid-19 nie. Die simptome was jarelange wanbestuur en stroping van die fiskus. Dit het die land magteloos en met geen reserwes gelaat vir die... Lees verder


Covid-19-krisis in Gauteng: ANC misbruik krisis en daarom moet die draak neergevel word

2020-09-15
Adv Anton Alberts

(Ledeverklaring in Gauteng-wetgewer)

Die VF Plus het vandag in 'n ledeverklaring die ANC daarvan beskuldig dat hy die Covid-19-krisis misbruik om 'n sosialistiese bestel te vestig en daarom die sosiale kontrak met die mense waaroor regeer word, verbreek het.

Die ANC se volstrekte weiering om wit... Lees verder


Mangaung: ANC-faksiegevegte sal nie VF Plus se bereidwilligheid om te dien van stryk bring nie

2020-09-30
Dr. Elizabeth Snyman-van Deventer

Die ANC se faksiegevegte in die Mangaung-metro-munisipaliteit dra direk by tot die wanfunksionaliteit van die werksaamhede en beplanning van die metro. ‘n Spesiale raadsvergadering is vandag vir die derde opvolgende keer gekanselleer omdat die ANC slegs 20 van sy 58 raadslede kon mobiliseer... Lees verder


Onder ANC is enigste verandering aan infrastruktuur agteruitgang

2020-11-10
Die Redaksie

"Oor die ANC-regering se grandiose planne vir infrastruktuur-ontwikkeling kan net gesê word niks het verander sedert president Cyril Ramaphosa se beloftes verlede jaar van superstede nie en niks het verander sedert die betrokke minister, Patricia de Lille, se beloftes in die parlement van... Lees verder


ANC spog oor mislukte regering

2020-12-04
Wouter Wessels

(Parlementsdebat oor die Tweede Aansuiweringsbegroting-Wetsontwerp)

Dit is verstommend dat die regerende ANC-party so in sy skik kan wees met ‘n begrotingsraamwerk wat bewys lewer van ‘n totaal mislukte staat en die ernstige finansiële krisis waarin die land verkeer.

‘n... Lees verder


ANC het nog nie stryd gewen om Artikel 25 van die Grondwet te verander

2021-07-09
Die Redaksie

"Die ANC het nog nie die stryd gewen om Artikel 25 van die Grondwet te verander om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak nie en die VF Plus doen ‘n beroep op die publiek om nou saam met die party te staan om seker te maak dat dit nie gebeur nie," sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 306 307 »