Soek Resultate - "#weermaggrond"

Straffeloosheid is die rede waarom weermaggrond soos elders onwettig beset word (Debat in parlement: Die behoefte aan hersiene regulering om militêre gebied teen betreding te beskerm)

2022-09-22
Dr Pieter Groenewald

Soos in die private samelewing is straffeloosheid die grootste enkele rede waarom basisse en grond van die weermag onwettig betree en beset word.

Die parlementsdebat oor dié aangeleentheid is daarom ʼn eggo van baie gemeenskappe en private grondeienaars in Suid-Afrika wat ook met die... Lees verder