VF Plus staan sterk teen ondermyning van Ekurhuleni se selfstandige status
2022-09-30
Karl Rautenbach
Die VF Plus het gister sterk standpunt ingeneem teen die poging van die ANC-regering op nasionale vlak om die Ekurhuleni-metro se selfstandigheid as ʼn volwaardige plaaslike regering te ondermyn deur middel van die implementering van ʼn distriksontwikkelingsmodel (distriksmodel).
Tydens die... Lees verder