Soek Resultate - "#onwettigemynbou"

Onwettige ontginning van steenkool by Witbank: Minister Mantashe beloof aksie

2022-09-08
Dr. Wynand Boshoff

In 'n debat oor 'n saak van nasionale belang het die Nasionale Vergadering vandag oor onwettige mynbou en die maatskapike gevolge daarvan gedebatteer.

Die VF Plus het die geleentheid gebruik om die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe, se aandag op 'n onwettige myn in die... Lees verder