VF Plus takel minister oor 175 000 agterstallige mediese prosedures
2022-09-29
Philip van Staden
Die agterstand in mediese prosedures in staatshospitale staan tans op 175 000 en die VF Plus het die minister van gesondheid, Joe Phaahla, gister oor dié skrikwekkende stand van sake getakel.
Die party het hom tydens ล sitting van die portefeuljekomitee oor gesondheid sterk uitgespreek teen ... Lees verder