Soek Resultate - "#ZweliMkhize"
2020-07-01
Philip van Staden
Die VF Plus waarsku dat strenger inperkings by Covid-19-brandpunte sal lei tot algehele chaos in gemeenskappe en dat inwoners hulle bloot nie meer aan verdere inperkings sal steur nie.
Die aankondiging van die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, laat gistermiddag op SAfm dat strenger... Lees verder
2020-07-18
Philip van Staden
Die VF Plus verwelkom die nuwe regulasies wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, gister in die Staatskoerant gepubliseer het wat bepaal dat mense wat Suid-Afrika binnekom, moontlik toestemming gegee kan word om vir veertien dae selfkwarantyn toe te pas indien daar aan sekere kriteria van... Lees verder
2020-11-02
Philip van Staden
Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, se siening dat ras van die kriteria is wat in ag geneem moet word met die aanstellings of bevorderings van mediese spesialiste in staatshospitale, is niks anders nie as ‘n volgehoue resep vir verdere rampspoed in die openbare gesondheidstelsel.
Die... Lees verder
2020-11-02
Die Redaksie
"Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, se siening dat ras van die kriteria is wat in ag geneem moet word met die aanstellings of bevorderings van mediese spesialiste in staatshospitale, is niks anders nie as ‘n volgehoue resep vir verdere rampspoed in die openbare gesondheidstelsel,"... Lees verder
2020-11-19
Philip van Staden
Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, sal aan Suid-Afrikaners en veral die inwoners van die Oos-Kaap moet verduidelik waarom die Covid-19-saal wat in die kelder van die Livingstone Hospitaal in Port Elizabeth ingerig is, nie gebruik kan word vir pasiënte wat nou geteister word deur... Lees verder
2020-11-30
Philip van Staden
Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, sal oop kaarte moet speel met die inwoners van die Oos-Kaap asook die res van die land oor ‘n moontlike vlak 3-inperking in hierdie provinsie.
Dit was vir die VF Plus ontstellend om gister in die media te verneem dat die minister reeds gesprekke met ... Lees verder
2020-11-30
Philip van Staden
Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, sal oop kaarte moet speel met die inwoners van die Oos-Kaap asook die res van die land oor ‘n moontlike vlak 3-inperking in hierdie provinsie.
Dit was vir die VF Plus ontstellend om gister in die media te verneem dat die minister reeds gesprekke met ... Lees verder
2020-12-03
Philip van Staden
Onreëlmatige uitgawes wat in die departement van gesondheid gegroei het met R37 miljoen sedert 2018/19 tot R69 miljoen in 2019/20, is besig om verwoesting te saai in die departement. Tesame met die minister van finansies se besnoeiings in die departement, lyk die prentjie vorentoe maar donker.
...
Lees verder
2021-01-06
Philip van Staden
Die parlement se portefeuljekomitee vir gesondheid sal dringend moet vergader met die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, oor probleme rondom entstowwe vir Covid-19 en hospitale. Daar kan nie gewag word tot die middel van hierdie maand om hieroor te praat nie.
Die VF Plus is bekommerd oor die... Lees verder
2021-01-06
Die Redaksie
"Die parlement se portefeuljekomitee vir gesondheid sal dringend moet vergader met die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, oor probleme rondom entstowwe vir Covid-19 en hospitale. Daar kan nie gewag word tot die middel van hierdie maand om hieroor te praat nie," sê Philip van Staden, VF... Lees verder