Soek Resultate - "#SkoleHeropen"
2020-05-05
Dr. Wynand Boshoff
Miljarde rande van die departement van basiese onderwys se infrastruktuurfonds is gebruik om noodsaaklikhede in die bestryding van Covid-19 aan te koop.
Dit blyk uit 'n opmerking van die direkteur-generaal van basiese onderwys, Hubert Mweli, tydens die gesamentlike sitting van die... Lees verder
2020-05-19
Dr. Wynand Boshoff
Die geskikte vorm van onderwys in die lig van die Covid-19-pandemie, is in die hande van ouers self. Die adjunk-minister van basiese onderwys, me. Makgabo Mhaule, het Dinsdagaand bevestig dat kinders nie gedwing sal word om skool toe te gaan wanneer skole op 1 Junie vir graad sewes en twaalfs... Lees verder
2020-05-19
Die Redaksie
"Die geskikte vorm van onderwys in die lig van die Covid-19-pandemie, is in die hande van ouers self. Die adjunk-minister van basiese onderwys, me. Makgabo Mhaule, het Dinsdagaand bevestig dat kinders nie gedwing sal word om skool toe te gaan wanneer skole op 1 Junie vir graad sewes en twaalfs... Lees verder
2020-05-21
Adv Anton Alberts
Die VF Plus het die Gautengse onderwysdepartement suksesvol versoek om die beplande COVID-19-veiligheidsprotokol vir die heropening van skole op 1 Junie, vir openbare deelname vry te stel.
Die versoek is vandag gerig tydens ‘n virtuele onderwyskomitee-vergadering van die... Lees verder
2020-05-21
Die Redaksie
"Die VF Plus het die Gautengse onderwysdepartement suksesvol versoek om die beplande COVID-19-veiligheidsprotokol vir die heropening van skole op 1 Junie, vir openbare deelname vry te stel," sê adv. Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en LPW in Gauteng.
"Die versoek is vandag gerig... Lees verder
2020-05-26
Dr. Wynand Boshoff
Die departement van basiese onderwys se sentralistiese benadering tot die heropening van skole is nie geskik vir die situasie op skoolvlak nie.
Terwyl talle skole weke lank al gereed is om veilig en ordelik te open, is daar ander waar die eerste voorbereidende stappe nog nie geneem is nie. Dit is... Lees verder
2020-05-26
Die Redaksie
"Die departement van basiese onderwys se sentralistiese benadering tot die heropening van skole is nie geskik vir die situasie op skoolvlak nie," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.
"Terwyl talle skole weke lank al gereed is om veilig en ordelik te... Lees verder
2020-06-01
Dr. Wynand Boshoff
Onderwys is 'n sosiale plig wat ten beste op die gemeenskapsvlak bedryf word. Dit was ook die benadering wat gegeld het toe die Skolewet van 1996 die onderskeid tussen openbare - en onafhanklike skole getref het, in stede daarvan om die onderskeid tussen "staatskole" en "privaatskole" te tref. In... Lees verder
2020-06-02
Dr. Wynand Boshoff
Die VF Plus is verheug oor die aankondiging dat skole wat daarvoor voorbereid is, dadelik en volledig kan open. Die onopvallende wyse waarop hierdie aankondiging sonder die nodige reklame in die Staatskoerant (nr. 43381) van 1 Junie 2020 gepubliseer is, lok egter vrae uit.
Volgens die... Lees verder
2020-06-02
Die Redaksie
"Die VF Plus is verheug oor die aankondiging dat skole wat daarvoor voorbereid is, dadelik en volledig kan open," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.
"Die onopvallende wyse waarop hierdie aankondiging sonder die nodige reklame in die Staatskoerant (nr. ... Lees verder